fbpx
Wikipedia

Kappie (skryfteken)

Die kappie is 'n diakritiese teken wat as 'n dakvormige teken bo-op 'n letter geplaas word.

Letters met kappies

In Afrikaans kom die kappie voor op die letters e, i, o en u.

  • wêreld
  • môre
  • brûe
  • skêr
  • militêr
  • primêr
  • vulgêr
  • wîe
Kleinletters Windows / Ubuntu
â 131 / 83
ê 136 / 88
î 140 / 8C
ô 147 / 93
û 150 / 96

Hou die Alt-sleutel in terwyl hierdie syfers ingesleutel word in Microsoft Windows.

'n Ander alternatief is ook om op die Windowsknoppie links onder te druk en in die soekblokkie "character" te tik en enter te druk. Daar kan feitlik enige simbool verkry word.

Die heksadesimale karakters kan op Ubuntu gebruik word deur CRTL + SHIFT + U saam te druk, en dan die heksadesimale kode, bv. 88 te gebruik om vir 'n ê te gee.

Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Kappie (skryfteken)
kappie, skryfteken, taal, wysig, aangestuur, vanaf, kappie, leesteken, kappie, diakritiese, teken, dakvormige, teken, letter, geplaas, word, letters, kappies, afrikaans, kappie, voor, letters, voorbeelde, afrikaans, wysigwêreld, môre, brûe, skêr, militêr, prim. Kappie skryfteken Taal Hou dop Wysig Aangestuur vanaf Kappie leesteken Die kappie is n diakritiese teken wat as n dakvormige teken bo op n letter geplaas word Letters met kappies In Afrikaans kom die kappie voor op die letters e i o en u Voorbeelde in Afrikaans Wysigwereld more brue he le se sker militer primer vulger wieASCII kodes WysigKleinletters Windows Ubuntua 131 83e 136 88i 140 8Co 147 93u 150 96 Hou die Alt sleutel in terwyl hierdie syfers ingesleutel word in Microsoft Windows n Ander alternatief is ook om op die Windowsknoppie links onder te druk en in die soekblokkie character te tik en enter te druk Daar kan feitlik enige simbool verkry word Die heksadesimale karakters kan op Ubuntu gebruik word deur CRTL SHIFT U saam te druk en dan die heksadesimale kode bv 88 te gebruik om vir n e te gee Kyk ook WysigHandwoordeboek van die Afrikaanse Taal HAT Woordeboek van die Afrikaanse Taal WAT Wikipedia Riglyne vir voorbladartikels Afrikaanse Woordelys en Spelreels Grondbeginsels van die Afrikaanse spelling Wikipedia Algemene spelfoute Speltoetser Spelling Woordeboek Hoofletter Koppelteken Deelteken Akuut aksentteken Gravis aksentteken Afkappingsteken Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Kappie skryfteken amp oldid 2019332,