In wiskunde is ’n irrasionale getal enige reële getal wat nie as ’n verhouding van heelgetalle (rasionale getalle) uitgedruk kan word nie. ’n Irrasionale getal kan dus nie as ’n eenvoudige breuk geskryf word nie.
Die bekende wiskundige konstante
pi (π) is een van die bekendste irrasionale getalle.

irrasionale, getal, taal, wysig, wiskunde, irrasionale, getal, enige, reële, getal, verhouding, heelgetalle, rasionale, getalle, uitgedruk, word, eenvoudige, breuk, geskryf, word, bekende, wiskundige, konstante, bekendste, irrasionale, getalle, eksterne, skake. Irrasionale getal Taal Hou dop Wysig In wiskunde is n irrasionale getal enige reele getal wat nie as n verhouding van heelgetalle rasionale getalle uitgedruk kan word nie n Irrasionale getal kan dus nie as n eenvoudige breuk geskryf word nie Die bekende wiskundige konstante pi p is een van die bekendste irrasionale getalle Eksterne skakels Wysig Wikiwoordeboek het n inskrywing vir irrasionale getal Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Irrasionale getal amp oldid 1656420,