fbpx
Wikipedia

Inval van Pole

Die Inval van Pole, kodenaam "Fall Weis", was 'n militêre konflik wat in 1939 in Pole plaasgevind het en was 'n voorloper van die Tweede Wêreldoorlog. Die inval is uitgevoer deur Nazi-Duitsland, die Sowjetunie en 'n klein, Duits-geallieerde, Slowaakse eenheid.

Inval van Pole
Deel van die Tweede Wêreldoorlog

Kaart wat die begin van die Tweede Wêreldoorlog in Europa vertoon
Datum 1 September 19396 Oktober 1939
Ligging Pole
Resultaat Duitse en Sowjetse oorwinning
Gebieds-
veranderinge
Verdeling van Pole tussen Nazi-Duitsland, die Sowjetunie, Litaue en Slowakye
Strydende partye
Nazi-Duitsland
Slowakye
Sowjetunie (vanaf 17 September)
Pole
Aanvoerders
Adolf Hitler
Walther von Brauchitsch
Fedor von Bock
Gerd von Rundstedt
Ferdinand Čatloš
Kliment Worosjilof
Michail Kowalef
Semyon Timosjenko
Edward Rydz-Śmigły
Sterkte
Nazi-Duitsland:
60 divisione
6 brigade
9 000 wapens
2 750 tenks
2 315 vliegtuie
Slowakye:
3 divisione
Sowjetunie:
33+ divisione
11+ brigade
4 959 wapens
4 736 tenks
3 300 vliegtuie

Totaal: 2 000 000
1 500 000 Duitsers
466 516 Sowjets
51 306 Slowake

Pole:
39 divisione
16 brigade
4 300 wapens
880 tenks
400 vliegtuie

Totaal: 950 000

Ongevalle en verliese
Nazi-Duitsland:
16 343 gesneuweldes
3 500 vermiste
30 300 gewondes

Slowakye:
37 gesneuweldes
11 vermiste
114 gewondes


Sowjetunie:
1 475 gesneuweldes of vermiste
2 383 gewondes of
5 327 gesneuweldes, vermiste of gewondes


Totaal: 59 000

Pole:
66 000 gesneuweldes
133 700 gewondes
199 700 totale slagoffers
694 000 gevangenes
904 000 totale verliese
Sowjetse Minister van Buitelandse Sake, Molotof, onderteken die Molotof-Ribbentrop-verdrag in Moskou op 23 Augustus 1939.
Vergadering van die Duitse en die Sowjet-troepe.
'n Meisie treur oor die liggaam van haar 14-jarige suster na die Luftwaffe se bomaanval

Die inval van Pole het die begin van die Tweede Wêreldoorlog in Europa gekenmerk, siende dat Pole se westerse geallieerdes, die Verenigde Koninkryk, Australië en Nieu-Seeland oorlog teen Duitsland verklaar het op 3 September 1939. Hul voorbeeld is gevolg deur, onder andere, Frankryk, Suid-Afrika en Kanada. Die inval van Pole het op 1 September 1939 begin: een week na die ondertekening van die geheime Molotof-Ribbentrop-verdrag deur Duitsland en die Sowjetunie, waarin hulle verklaar dat hulle militêre konflik tussen dié twee lande sal vermy. Die inval het tot gevolg gehad dat Pole geheel en al deur Duitsland en die Sowjetunie beset was.

Nazi-Duitsland het Operasie Himmler in werking gestel: die doel van dié operasie was om Nazi-Duitsland 'n rede of verskoning te gee om Pole binne te val. Die operasie het bestaan uit 'n reeks aanvalle wat uitgevoer is onder die dekmantel van die Pole, om sodoende die illusie van 'n aggressiewe Pole te skep, met Duitsland in die kruisvuur. Op 31 Augustus 1939 het die Duitsers 'n aanval geloods teen Sender Gleiwitz, 'n Duitse radiostasie, en as "wedervergelding" het Duitse magte Pole van die Noorde, Suide en Weste ingeval. Die Poolse leër was dun versprei langs hul lang grense en was gou geforseer om na die Ooste terug te trek. Na die mid-September Poolse nederlaag in die Slag van Bzura, het die Duitsers 'n duidelike voordeel gehad. Die Poolse magte het verder na die Suidooste teruggetrek, volgens 'n plan wat 'n lang verdedigingslyn vereis het naby die grens tussen Pole en Roemenië, vanwaar die Geallieerdes 'n teenaanval sou loods en verligting aan die Poolse troepe sou bring.

Op 17 September 1939 het die Sowjetse Rooi Leër, in samewerking met Duitsland, die oostelike dele van Pole binnegeval. Die Sowjetse magte het hul deel uitgevoer, soos in die geheime bylaag van die Molotof-Ribbentrop-verdrag vervat is: dié bylaag het Oos-Europa in Nazi en Sowjetse sfere van invloed verdeel. Soos die tweede front hulle in die gesig gestaar het, het die Poolse regering besluit dat die verdedigingstroepe naby die Suidoostelike grens se missie nie meer uitvoerbaar was nie en het hulle beveel dat alle troepe hulself na neutrale Roemenië onttrek. Teen 1 Oktober het Duitsland en die Sowjetunie die hele Poolse gebied in hul mag gehad, alhoewel die Poolse regering nooit oorgegee het nie. Pole se oorblywende land- en lugmagte het ook na hul buurlande, Roemenië en Hongarye, teruggeval. Baie van die bannelinge het daarna by die nuutgeskepde Poolse Leër aangesluit in geallieerde Frankryk, Sirië (toe 'n Franse mandaat) en die Verenigde Koninkryk.

In die nasleep van die konflik is 'n versettingsbeweging, die Poolse Geheime Staat (ook genoem die Poolse Ondergrondse Staat), gevorm. Pole se vegeenhede het aangehou om die Geallieerdes se militêre operasies te steun, tot aan die einde van die Tweede Wêreldoorlog. Duitsland het die Sowjets-besette dele van Pole verower toe dit die Sowjetunie op 22 Junie 1941 binnegeval het, maar het die gebiede weer verloor in 1944 aan die Sowjetse Rooileër. Tydens die verloop van die oorlog het Pole meer as 20% van sy vooroorlogse bevolking verloor onder 'n besetting wat die einde van die Tweede Poolse Republiek aangeteken het.

Inhoud

  • Cooper, Matthew The German Army 1939–1945: Its Political and Military Failure. Stein and Day, Briarcliff Manor, NY, 19781 (ISBN 0-8128-2468-7).
  • Dariusz Baliszewski, , Tygodnik "Wprost", Nr 1141 (10 Oktober 2004). Pools. Laaste besoek op 24 Maart 2005.
  • Dariusz Baliszewski , Tygodnik "Wprost", Nr 1138 (19 September 2004)], Pools. Laaste besoek op 24 Maart 2005.
  • Marek Jan Chodakiewicz. Between Nazis and Soviets: Occupation Politics in Poland, 1939–1947. Lexington Books, 2004 (ISBN 0-7391-0484-5).
  • Ellis, John. Brute Force: Allied Strategy and Tactics in the Second World War. Viking Adult, 1st American ed edition, 1999. (ISBN 0-670-80773-7)
  • Benjamin B. Fischer. "", Studies in Intelligence. Winter 1999–2000. Laaste besoek op 10 Desember 2005.
  • Jan T. Gross. Revolution from Abroad: The Soviet Conquest of Poland's Western Ukraine and Western Belorussia. Princeton: Princeton University Press, 2002 (ISBN 0-691-09603-1).
  • Robert M. Kennedy The German Campaign in Poland (1939). Zenger Pub Co, 1980 (ISBN 0-89201-064-9).
  • Richard C. Lukas Forgotten Holocaust: The Poles Under German Occupation, 1939–1944. Hippocrene Books, Inc, 2001 (ISBN 0-7818-0901-0).
  • Demut Majer, et al. Non-Germans under the Third Reich: The Nazi Judicial and Administrative System in Germany and Occupied Eastern Europe, with Special Regard to Occupied Poland, 1939–1945. Johns Hopkins University Press, 2003 (ISBN 0-8018-6493-3)
  • Anita J. Prazmowska Britain and Poland 1939–1943 : The Betrayed Ally. Cambridge: Cambridge University Press, 1995 (ISBN 0-521-48385-9).
  • Alexander B. Rossino Hitler Strikes Poland: Blitzkrieg, Ideology and Atrocity. Lawrence: University Press of Kansas, 2003 (ISBN 0-7006-1234-3).
  • Peter Charles Smith Stuka Spearhead: The Lightning War from Poland to Dunkirk 1939–1940. Greenhill Books, 1998 (ISBN 1-85367-329-3).
  • Keith Sword The Soviet Takeover of the Polish Eastern Provinces, 1939–41. Palgrave Macmillan, 1991, (ISBN 0-312-05570-6).
  • Waclaw Stachiewicz (1998). Wiernosci dochowac zolnierskiej. OW RYTM. ISBN 83-86678-71-2.
  • Steve Zaloga en Howard Gerrard. Poland 1939: The Birth of Blitzkrieg. Oxford: Osprey Publishing, 2002 (ISBN 1-84176-408-6).
  • Zaloga, Steve. The Polish Army 1939–1945. Oxford: Osprey Publishing, 1982 (ISBN 0-85045-417-4).
  • Encyklopedia PWN . Laaste besoek op 10 Desember 2005.
  1. Ministry of Foreign Affairs. 11 Desember 2013 op Wayback Machine Polish Ministry of Foreign Affairs, 2005
  2. ER Hooton, p. 85
  3. (ru) Кривошеев Г. Ф., Россия и СССР в войнах XX века: потери вооруженных сил. Статистическое исследование (Krivosheev G. F., Russia and the USSR in the wars of the 20th century: losses of the Armed Forces. A Statistical Study Greenhill 1997 ISBN 1-85367-280-7)
  4. (ru) Переслегин. Вторая мировая: война между реальностями.— М.:Яуза, Эксмо, 2006, с.22; Р. Э. Дюпюи, Т. Н. Дюпюи. Всемирная история войн.—С-П,М: АСТ, кн.4, с.93.
  5. Taylor & Francis, ISBN 0-8128-1898-9. bl. 133.
  6. (en) "Axis Slovakia: Hitler's Slavic Wedge, 1938–1945", bl. 81
  7. (en) Kitchen, Martin (1990). . Longman. p. 74. ISBN 0-582-03408-6. Besoek op2 November 2011.
  8. 10 Desember 2006 op Wayback Machine, deur die History Group of the Ministry for Culture and Heritage, Wellington, New Zealand. 2005. Laaste besoek op 15 Januarie 2007.
  9. Dariusz Baliszewski. , Tygodnik "Wprost", Nr 1138 (19 September 2004)]
Hierdie artikel is groottendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia artikel, "Invasion of Poland (1939)".

Inval van Pole
inval, pole, lees, ander, taal, wysig, kodenaam, fall, weis, militêre, konflik, 1939, pole, plaasgevind, voorloper, tweede, wêreldoorlog, inval, uitgevoer, deur, nazi, duitsland, sowjetunie, klein, duits, geallieerde, slowaakse, eenheid, deel, tweede, wêreldoo. Inval van Pole Lees in 039 n ander taal Hou dop Wysig Die Inval van Pole kodenaam Fall Weis was n militere konflik wat in 1939 in Pole plaasgevind het en was n voorloper van die Tweede Wereldoorlog Die inval is uitgevoer deur Nazi Duitsland die Sowjetunie en n klein Duits geallieerde Slowaakse eenheid Inval van PoleDeel van die Tweede WereldoorlogKaart wat die begin van die Tweede Wereldoorlog in Europa vertoonDatum 1 September 1939 6 Oktober 1939Ligging PoleResultaat Duitse en Sowjetse oorwinningGebieds veranderinge Verdeling van Pole tussen Nazi Duitsland die Sowjetunie Litaue en SlowakyeStrydende partye Nazi Duitsland Slowakye Sowjetunie vanaf 17 September PoleAanvoerdersAdolf Hitler Walther von Brauchitsch Fedor von Bock Gerd von Rundstedt Ferdinand Catlos Kliment Worosjilof Michail Kowalef Semyon Timosjenko Edward Rydz SmiglySterkteNazi Duitsland 60 divisione 6 brigade 9 000 wapens 1 2 750 tenks 2 315 vliegtuie 2 Slowakye 3 divisioneSowjetunie 33 divisione 11 brigade 4 959 wapens 4 736 tenks 3 300 vliegtuie Totaal 2 000 000 1 500 000 Duitsers 1 466 516 Sowjets 3 51 306 Slowake Pole 39 divisione 4 16 brigade 4 4 300 wapens 4 880 tenks 400 vliegtuie 1 Totaal 950 000Ongevalle en verlieseNazi Duitsland 16 343 gesneuweldes 3 500 vermiste 5 30 300 gewondes Slowakye 37 gesneuweldes 11 vermiste 114 gewondes 6 Sowjetunie 1 475 gesneuweldes of vermiste 2 383 gewondes 3 of 5 327 gesneuweldes vermiste of gewondes 7 Totaal 59 000 Pole 66 000 gesneuweldes 133 700 gewondes 199 700 totale slagoffers 694 000 gevangenes 904 000 totale verlieseSowjetse Minister van Buitelandse Sake Molotof onderteken die Molotof Ribbentrop verdrag in Moskou op 23 Augustus 1939 Vergadering van die Duitse en die Sowjet troepe n Meisie treur oor die liggaam van haar 14 jarige suster na die Luftwaffe se bomaanval Die inval van Pole het die begin van die Tweede Wereldoorlog in Europa gekenmerk siende dat Pole se westerse geallieerdes die Verenigde Koninkryk Australie en Nieu Seeland 8 oorlog teen Duitsland verklaar het op 3 September 1939 Hul voorbeeld is gevolg deur onder andere Frankryk Suid Afrika en Kanada Die inval van Pole het op 1 September 1939 begin een week na die ondertekening van die geheime Molotof Ribbentrop verdrag deur Duitsland en die Sowjetunie waarin hulle verklaar dat hulle militere konflik tussen die twee lande sal vermy Die inval het tot gevolg gehad dat Pole geheel en al deur Duitsland en die Sowjetunie beset was Nazi Duitsland het Operasie Himmler in werking gestel die doel van die operasie was om Nazi Duitsland n rede of verskoning te gee om Pole binne te val Die operasie het bestaan uit n reeks aanvalle wat uitgevoer is onder die dekmantel van die Pole om sodoende die illusie van n aggressiewe Pole te skep met Duitsland in die kruisvuur Op 31 Augustus 1939 het die Duitsers n aanval geloods teen Sender Gleiwitz n Duitse radiostasie en as wedervergelding het Duitse magte Pole van die Noorde Suide en Weste ingeval Die Poolse leer was dun versprei langs hul lang grense en was gou geforseer om na die Ooste terug te trek Na die mid September Poolse nederlaag in die Slag van Bzura het die Duitsers n duidelike voordeel gehad Die Poolse magte het verder na die Suidooste teruggetrek volgens n plan wat n lang verdedigingslyn vereis het naby die grens tussen Pole en Roemenie vanwaar die Geallieerdes n teenaanval sou loods en verligting aan die Poolse troepe sou bring 9 Op 17 September 1939 het die Sowjetse Rooi Leer in samewerking met Duitsland die oostelike dele van Pole binnegeval Die Sowjetse magte het hul deel uitgevoer soos in die geheime bylaag van die Molotof Ribbentrop verdrag vervat is die bylaag het Oos Europa in Nazi en Sowjetse sfere van invloed verdeel Soos die tweede front hulle in die gesig gestaar het het die Poolse regering besluit dat die verdedigingstroepe naby die Suidoostelike grens se missie nie meer uitvoerbaar was nie en het hulle beveel dat alle troepe hulself na neutrale Roemenie onttrek Teen 1 Oktober het Duitsland en die Sowjetunie die hele Poolse gebied in hul mag gehad alhoewel die Poolse regering nooit oorgegee het nie Pole se oorblywende land en lugmagte het ook na hul buurlande Roemenie en Hongarye teruggeval Baie van die bannelinge het daarna by die nuutgeskepde Poolse Leer aangesluit in geallieerde Frankryk Sirie toe n Franse mandaat en die Verenigde Koninkryk In die nasleep van die konflik is n versettingsbeweging die Poolse Geheime Staat ook genoem die Poolse Ondergrondse Staat gevorm Pole se vegeenhede het aangehou om die Geallieerdes se militere operasies te steun tot aan die einde van die Tweede Wereldoorlog Duitsland het die Sowjets besette dele van Pole verower toe dit die Sowjetunie op 22 Junie 1941 binnegeval het maar het die gebiede weer verloor in 1944 aan die Sowjetse Rooileer Tydens die verloop van die oorlog het Pole meer as 20 van sy vooroorlogse bevolking verloor onder n besetting wat die einde van die Tweede Poolse Republiek aangeteken het Inhoud 1 Sien ook 2 Bronne 3 Verwysings 4 Eksterne skakelsSien ook WysigSlagting van KatynBronne WysigCooper Matthew The German Army 1939 1945 Its Political and Military Failure Stein and Day Briarcliff Manor NY 19781 ISBN 0 8128 2468 7 Dariusz Baliszewski Wojna sukcesow Tygodnik Wprost Nr 1141 10 Oktober 2004 Pools Laaste besoek op 24 Maart 2005 Dariusz Baliszewski Most honoru Tygodnik Wprost Nr 1138 19 September 2004 Pools Laaste besoek op 24 Maart 2005 Marek Jan Chodakiewicz Between Nazis and Soviets Occupation Politics in Poland 1939 1947 Lexington Books 2004 ISBN 0 7391 0484 5 Ellis John Brute Force Allied Strategy and Tactics in the Second World War Viking Adult 1st American ed edition 1999 ISBN 0 670 80773 7 Benjamin B Fischer The Katyn Controversy Stalin s Killing Field Studies in Intelligence Winter 1999 2000 Laaste besoek op 10 Desember 2005 Jan T Gross Revolution from Abroad The Soviet Conquest of Poland s Western Ukraine and Western Belorussia Princeton Princeton University Press 2002 ISBN 0 691 09603 1 Robert M Kennedy The German Campaign in Poland 1939 Zenger Pub Co 1980 ISBN 0 89201 064 9 Richard C Lukas Forgotten Holocaust The Poles Under German Occupation 1939 1944 Hippocrene Books Inc 2001 ISBN 0 7818 0901 0 Demut Majer et al Non Germans under the Third Reich The Nazi Judicial and Administrative System in Germany and Occupied Eastern Europe with Special Regard to Occupied Poland 1939 1945 Johns Hopkins University Press 2003 ISBN 0 8018 6493 3 Anita J Prazmowska Britain and Poland 1939 1943 The Betrayed Ally Cambridge Cambridge University Press 1995 ISBN 0 521 48385 9 Alexander B Rossino Hitler Strikes Poland Blitzkrieg Ideology and Atrocity Lawrence University Press of Kansas 2003 ISBN 0 7006 1234 3 Peter Charles Smith Stuka Spearhead The Lightning War from Poland to Dunkirk 1939 1940 Greenhill Books 1998 ISBN 1 85367 329 3 Keith Sword The Soviet Takeover of the Polish Eastern Provinces 1939 41 Palgrave Macmillan 1991 ISBN 0 312 05570 6 Waclaw Stachiewicz 1998 Wiernosci dochowac zolnierskiej OW RYTM ISBN 83 86678 71 2 Steve Zaloga en Howard Gerrard Poland 1939 The Birth of Blitzkrieg Oxford Osprey Publishing 2002 ISBN 1 84176 408 6 Zaloga Steve The Polish Army 1939 1945 Oxford Osprey Publishing 1982 ISBN 0 85045 417 4 Encyklopedia PWN KAMPANIA WRZESNIOWA 1939 Laaste besoek op 10 Desember 2005 Verwysings Wysig 1 0 1 1 1 2 Ministry of Foreign Affairs The 1939 Campaign Geargiveer 11 Desember 2013 op Wayback Machine Polish Ministry of Foreign Affairs 2005 ER Hooton p 85 3 0 3 1 ru Krivosheev G F Rossiya i SSSR v vojnah XX veka poteri vooruzhennyh sil Statisticheskoe issledovanie Krivosheev G F Russia and the USSR in the wars of the 20th century losses of the Armed Forces A Statistical Study Greenhill 1997 ISBN 1 85367 280 7 4 0 4 1 4 2 ru Pereslegin Vtoraya mirovaya vojna mezhdu realnostyami M Yauza Eksmo 2006 s 22 R E Dyupyui T N Dyupyui Vsemirnaya istoriya vojn S P M AST kn 4 s 93 The encyclopedia of modern war By Roger Parkinson Taylor amp Francis ISBN 0 8128 1898 9 bl 133 en Axis Slovakia Hitler s Slavic Wedge 1938 1945 bl 81 en Kitchen Martin 1990 A World in Flames A Short History of the Second World War Longman p 74 ISBN 0 582 03408 6 Besoek op 2 November 2011 New Zealand s History Online New Zealand and the Second World War Geargiveer 10 Desember 2006 op Wayback Machine deur die History Group of the Ministry for Culture and Heritage Wellington New Zealand 2005 Laaste besoek op 15 Januarie 2007 Dariusz Baliszewski Most honoru Tygodnik Wprost Nr 1138 19 September 2004 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Inval van Pole Hierdie artikel is groottendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia artikel Invasion of Poland 1939 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Inval van Pole amp oldid 2445524,