fbpx
Wikipedia

Interstellêre medium

Interstellêre medium of ISM is die materiaal wat bestaan tussen groepe sterre in ’n sterrestelsel. Dit sluit in gas, stof en kosmiese strale.

Die verspreiding van geïoniseerde waterstof, bekend as H II, in die Melkweg se interstellêre medium soos van die Noordelike Halfrond gesien deur die Wisconsin Hα Mapper

Die ISM is in alle fases uiters versprei in vergelyking met standaarde op Aarde. In koel, digte gebiede kan die digtheid tot 106 molekules per cm3 wees. In warm, verspreide gebiede is materiaal meestal geïoniseer en kan die digtheid so laag as 10−4 ions per cm3 wees. Vergelyk daarmee die digtheid van rofweg 1022 molekules per cm3 vir vloeibare water. Wat massa betref, is 99% van die interstellêre medium gas en 1% stof. In die gas is 89% van atome waterstof, 9% helium en 2% ander elemente, wat in sterrekunde metale genoem word.

In astrofisika speel die ISM ’n uiters belangrike rol. Sterre vorm in die digste streke van die ISM, molekulêre wolke, en vul die ISM aan met materiaal en energie deur planetêre newels, sterwinde en supernovas. Hierdie interaksie tussen sterre en die ISM help die tempo bepaal waarteen ’n sterrestelsel sy gasinhoud opgebruik, en dus hoe lank hy stervorming kan volhou.

Dié tabel wys die komponente van die Melkweg se interstellêre medium.

Samestelling van die interstellêre medium
Komponent Pers. van
volume
Temperatuur
(kelvin)
Digtheid
(atome/cm3)
Toestand van waterstof
Molekulêre wolke < 1% 10-20 102-106 molekulêr
Koue neutrale medium 1-5% 50-100 20-50 neutraal atomies
Warm neutrale medium 10-20% 6 000-10 000 0,2-0,5 neutraal atomies
Warm geïoniseerde medium 20-50% 8 000 0,2-0,5 geïoniseer
H II-gebiede < 1% 8 000 102-104 geïoniseer
Baie warm geïoniseerde medium 30-70% 106-107 10−4-10−2 geïoniseer
(metale ook hoogs geïoniseer)
  1. Haffner, L.M.; Reynolds, R.J.; Tufte, S.L.; Madsen, G.J.; Jaehnig, K.P.; Percival, J.W. (2003), "The Wisconsin Hα Mapper Northern Sky Survey", Astrophysical Journal Supplement 145 (2): 405, arXiv:astro-ph/0309117,Bibcode 2003ApJS..149..405H, doi:10.1086/378850.
  2. Boulanger, F.; Cox, P.; and Jones, A.P. (2000). "Course 7: Dust in the Interstellar Medium". F. Casoli, J. Lequeux, & F. David Infrared Space Astronomy, Today and Tomorrow: 251.
  3. Ferriere, K. (2001), "The Interstellar Environment of our Galaxy", Reviews of Modern Physics 73 (4): 1031–1066, doi:, Bibcode:

Interstellêre medium
interstellêre, medium, lees, ander, taal, wysig, materiaal, bestaan, tussen, groepe, sterre, sterrestelsel, sluit, stof, kosmiese, strale, verspreiding, geïoniseerde, waterstof, bekend, melkweg, interstellêre, medium, soos, noordelike, halfrond, gesien, deur, . Interstellere medium Lees in 039 n ander taal Hou dop Wysig Interstellere medium of ISM is die materiaal wat bestaan tussen groepe sterre in n sterrestelsel Dit sluit in gas stof en kosmiese strale Die verspreiding van geioniseerde waterstof bekend as H II in die Melkweg se interstellere medium soos van die Noordelike Halfrond gesien deur die Wisconsin Ha Mapper 1 Die ISM is in alle fases uiters versprei in vergelyking met standaarde op Aarde In koel digte gebiede kan die digtheid tot 106 molekules per cm3 wees In warm verspreide gebiede is materiaal meestal geioniseer en kan die digtheid so laag as 10 4 ions per cm3 wees Vergelyk daarmee die digtheid van rofweg 1022 molekules per cm3 vir vloeibare water Wat massa betref is 99 van die interstellere medium gas en 1 stof 2 In die gas is 89 van atome waterstof 9 helium en 2 ander elemente wat in sterrekunde metale genoem word In astrofisika speel die ISM n uiters belangrike rol Sterre vorm in die digste streke van die ISM molekulere wolke en vul die ISM aan met materiaal en energie deur planetere newels sterwinde en supernovas Hierdie interaksie tussen sterre en die ISM help die tempo bepaal waarteen n sterrestelsel sy gasinhoud opgebruik en dus hoe lank hy stervorming kan volhou ISM tabel WysigDie tabel wys die komponente van die Melkweg se interstellere medium Samestelling van die interstellere medium 3 Komponent Pers van volume Temperatuur kelvin Digtheid atome cm3 Toestand van waterstofMolekulere wolke lt 1 10 20 102 106 molekulerKoue neutrale medium 1 5 50 100 20 50 neutraal atomiesWarm neutrale medium 10 20 6 000 10 000 0 2 0 5 neutraal atomiesWarm geioniseerde medium 20 50 8 000 0 2 0 5 geioniseerH II gebiede lt 1 8 000 102 104 geioniseerBaie warm geioniseerde medium 30 70 106 107 10 4 10 2 geioniseer metale ook hoogs geioniseer Verwysings Wysig Haffner L M Reynolds R J Tufte S L Madsen G J Jaehnig K P Percival J W 2003 The Wisconsin Ha Mapper Northern Sky Survey Astrophysical Journal Supplement 145 2 405 arXiv astro ph 0309117 Bibcode 2003ApJS 149 405H doi 10 1086 378850 Boulanger F Cox P and Jones A P 2000 Course 7 Dust in the Interstellar Medium F Casoli J Lequeux amp F David Infrared Space Astronomy Today and Tomorrow 251 Ferriere K 2001 The Interstellar Environment of our Galaxy Reviews of Modern Physics 73 4 1031 1066 doi 10 1103 RevModPhys 73 1031 Bibcode 2001RvMP 73 1031F Eksterne skakels WysigFreeview Video Chemistry of Interstellar Space William Klemperer Harvard universiteit n Aanlyn tutoriaal Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse WikipediaOntsluit van https af wikipedia org w index php title Interstellere medium amp oldid 2148661,