fbpx
Wikipedia

Hoëtrou-klank

Hoëtrou-klank (Engels: High Fidelity of Hi-Fi) is klank wat geproduseer word deur elektroniese klankstelsels waarvan die gehalte so goed is dat dit as 'n feitlik getroue weergawe van die oorspronklike beskou kan word. Sedert die vyftigerjare word die term "hi-fi" deur hoofsaaklik Engelssprekendes ook as sinoniem vir versterkers en platespelers gebruik.

Hoëtrou-luidsprekers is 'n sleutelkomponent vir klankweergawe van hoë gehalte

Alhoewel dit deesdae maklik is om elektriese seine te versterk, bly die omskakeling van klankgolwe na elektriese impulse, en omgekeerd, steeds 'n moeilike proses. Die swakste skakels in die oudio-ketting is die mikrofone wat tydens klankopnames gebruik word, die versterkers en veral die luidsprekers wat tydens klankreproduksie gebruik word.

Oudiofiele, klankateljees en musiekliefhebbers bestee groot bedrae geld aan hulle oudiotoerusting om die natuurlike klank en atmosfeer van 'n musiekopname so getrou moontlik te kan weergee.

Verbeterde klankgehalte teen laer pryse is vandag beskikbaar danksy nuwe media soos DVD-Oudio, Super Audio CD en Blu-ray Disc, wat in die geval van sorgvuldige opnames baie natuurlike klank bied, dikwels ook as omringklank.

Hoëtrou-klank
hoëtrou, klank, taal, wysig, engels, high, fidelity, klank, geproduseer, word, deur, elektroniese, klankstelsels, waarvan, gehalte, goed, feitlik, getroue, weergawe, oorspronklike, beskou, word, sedert, vyftigerjare, word, term, deur, hoofsaaklik, engelsspreke. Hoetrou klank Taal Hou dop Wysig Hoetrou klank Engels High Fidelity of Hi Fi is klank wat geproduseer word deur elektroniese klankstelsels waarvan die gehalte so goed is dat dit as n feitlik getroue weergawe van die oorspronklike beskou kan word Sedert die vyftigerjare word die term hi fi deur hoofsaaklik Engelssprekendes ook as sinoniem vir versterkers en platespelers gebruik Hoetrou luidsprekers is n sleutelkomponent vir klankweergawe van hoe gehalte Alhoewel dit deesdae maklik is om elektriese seine te versterk bly die omskakeling van klankgolwe na elektriese impulse en omgekeerd steeds n moeilike proses Die swakste skakels in die oudio ketting is die mikrofone wat tydens klankopnames gebruik word die versterkers en veral die luidsprekers wat tydens klankreproduksie gebruik word Oudiofiele klankateljees en musiekliefhebbers bestee groot bedrae geld aan hulle oudiotoerusting om die natuurlike klank en atmosfeer van n musiekopname so getrou moontlik te kan weergee Verbeterde klankgehalte teen laer pryse is vandag beskikbaar danksy nuwe media soos DVD Oudio Super Audio CD en Blu ray Disc wat in die geval van sorgvuldige opnames baie natuurlike klank bied dikwels ook as omringklank Sien ook WysigBandopnemer DVD spelerOntsluit van https af wikipedia org w index php title Hoetrou klank amp oldid 1459260,