fbpx
Wikipedia

Hoërskool Vorentoe

Hoërskool Vorentoe is 'n hoërskool in Rossmore, Johannesburg. Die skool is in Studentelaan, naby die Universiteit van Johannesburg se Kingsway-kampus geleë. Die skool is veral bekend vir die Westdenedam-ramp, wat 42 leerders se lewe op 27 Maart 1985 geëis het.

Hoërskool Vorentoe
Gestig 17 Januarie 1938
Tipe Staatskool
Grade 8-12
Medium Engels
Adres Studentelaan, Rossmore
Stad Johannesburg
Provinsie Gauteng
Land Suid-Afrika
Kleure
Webblad

Die skool is op 17 Januarie 1938 as die Rossmore Junior Hoërskool geopen. Die idee vir 'n junior hoërskool was nuut in Suid-Afrika, 'n formaat wat van die V.S.A. oorgeneem is.

Oorspronklik is slegs 'n hoofgebou opgerig. Sommige klaskamers het nie eens lessenaars gehad nie en leerlinge moes op die vloer sit. Die invloei van leerders van ander skole was só groot, dat sommige kinders na hulle oorspronklike skole teruggestuur moes word.

Die pad, Brooklands Laan (tans Akademieweg) het destyds reg voor die skool verbygeloop. Die geraas van die voertuie het egter onderrig bemoeilik. Die terrein was steil, klipperig en nie vir georganiseerde sport geskik nie. Die terrein is geleidelik opgevul en later kon bogrond ingery word. Die skool se seuns het ingespring en self die kikoejoegras geplant. Daarna kon sportvelde ontwikkel word. Dit was egter 'n paar keer van hulle ontneem, totdat RAU en die skool grond uitgeruil het, wat die skool met die huidige sportvelde gelaat het.

Op 16 Januarie 1951 het die skool amptelik 'n hoërskool geword en die leerders het tot 600 toegeneem. Nuwe klaskamers moes vinnig gebou word. Die nuwe skoolwapen is ook gedurende dié tyd ontwerp. Die skool se eerste matrieks het hulle eindeksamen in 1953 afgelê.

Die naam, Hoërskool Vorentoe, is later na 'n voorgestel van die adjunkhoof, mnr C.A. van der Walt, aangeneem. Dit was die leuse van die Cottesloe-skool. In 1994 is dit na 'n parallelmediumskool verander, waarna die naam na Hoërskool Vorentoe High School gewysig is. Eindelik het die skool eentalig Engelsmedium geword.

Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Koördinate:26°11′13″S27°59′35″O /26.18694°S 27.99306°O /-26.18694; 27.99306

Hoërskool Vorentoe
hoërskool, vorentoe, taal, wysig, hoërskool, rossmore, johannesburg, skool, studentelaan, naby, universiteit, johannesburg, kingsway, kampus, geleë, skool, veral, bekend, westdenedam, ramp, leerders, lewe, maart, 1985, geëis, gestig, januarie, 1938tipe, staats. Hoerskool Vorentoe Taal Hou dop Wysig Hoerskool Vorentoe is n hoerskool in Rossmore Johannesburg Die skool is in Studentelaan naby die Universiteit van Johannesburg se Kingsway kampus gelee Die skool is veral bekend vir die Westdenedam ramp wat 42 leerders se lewe op 27 Maart 1985 geeis het Hoerskool VorentoeGestig 17 Januarie 1938Tipe StaatskoolGrade 8 12Medium EngelsAdres Studentelaan RossmoreStad JohannesburgProvinsie GautengLand Suid AfrikaKleure Webblad vories co zaGeskiedenis WysigDie skool is op 17 Januarie 1938 as die Rossmore Junior Hoerskool geopen Die idee vir n junior hoerskool was nuut in Suid Afrika n formaat wat van die V S A oorgeneem is Oorspronklik is slegs n hoofgebou opgerig Sommige klaskamers het nie eens lessenaars gehad nie en leerlinge moes op die vloer sit Die invloei van leerders van ander skole was so groot dat sommige kinders na hulle oorspronklike skole teruggestuur moes word Die pad Brooklands Laan tans Akademieweg het destyds reg voor die skool verbygeloop Die geraas van die voertuie het egter onderrig bemoeilik Die terrein was steil klipperig en nie vir georganiseerde sport geskik nie Die terrein is geleidelik opgevul en later kon bogrond ingery word Die skool se seuns het ingespring en self die kikoejoegras geplant Daarna kon sportvelde ontwikkel word Dit was egter n paar keer van hulle ontneem totdat RAU en die skool grond uitgeruil het wat die skool met die huidige sportvelde gelaat het Op 16 Januarie 1951 het die skool amptelik n hoerskool geword en die leerders het tot 600 toegeneem Nuwe klaskamers moes vinnig gebou word Die nuwe skoolwapen is ook gedurende die tyd ontwerp Die skool se eerste matrieks het hulle eindeksamen in 1953 afgele Die naam Hoerskool Vorentoe is later na n voorgestel van die adjunkhoof mnr C A van der Walt aangeneem Dit was die leuse van die Cottesloe skool In 1994 is dit na n parallelmediumskool verander waarna die naam na Hoerskool Vorentoe High School gewysig is Eindelik het die skool eentalig Engelsmedium geword Eksterne skakels WysigHoerskool Vorentoe se amptelike webtuiste Vories se Facebook blad Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Koordinate 26 11 13 S 27 59 35 O 26 18694 S 27 99306 O 26 18694 27 99306Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Hoerskool Vorentoe amp oldid 2224724,