fbpx
Wikipedia

Heelgetal

Die versameling van heelgetalle sluit in negatiewe en positiewe getalle wat geen breukdeel het nie. So is 1 'n heelgetal maar 1,01 is nie. Laasgenoemde is 'n reële getal.

Die getal nul is ook deel van die versameling heelgetalle.

Die reeks heelgetalle lyk so:

, 5 , 4 , 3 , 2 , 1 , 0 , 1 , 2 , 3 , 4 , 5 , {\displaystyle \dots ,-5,-4,-3,-2,-1,0,1,2,3,4,5,\dots } (die getallelyn)

Hoe verder links jy beweeg op die getallelyn, hoe kleiner is die getal, bv.

  • 1 is kleiner as 5
  • -2 is kleiner as 1
  • -5 is kleiner as -4

Hoe verder regs jy beweeg op die getallelyn, hoe groter word die getal, bv.

  • 3 is groter as 1
  • 1 is groter -3
  • -3 is groter as -5

Wanneer jy 2 positiewe getalle bymekaar tel, kry jy 'n positiewe antwoord, bv.

  • 5 + 8 = +13, maar ons skryf net 13
  • 23 + 11 = 34

As jy 2 negatiewe getalle bymekaar tel, bly die antwoord negatief, bv.

  • (-3) + (-5) = -8
  • (-12) + (-6) = -18

As jy 'n negatiewe getal by 'n positiewe getal tel, kry die antwoord die teken van die grootste syfer, bv. [nb! grootste syfer beteken nie grootste getal nie]

  • 16 + (-7) = 9 (16 was die grootste syfer en was positief – die antwoord bly positief)
  • 8 + (-21) = -13 (21 was die grootste syfer – die antwoord word dus negatief)
Sien heelgetal in Wiktionary, die vrye woordeboek.

Heelgetal
heelgetal, taal, wysig, versameling, heelgetalle, sluit, negatiewe, positiewe, getalle, geen, breukdeel, heelgetal, maar, laasgenoemde, reële, getal, getal, deel, versameling, heelgetalle, reeks, heelgetalle, displaystyle, dots, dots, getallelyn, eienskappe, h. Heelgetal Taal Hou dop Wysig Die versameling van heelgetalle sluit in negatiewe en positiewe getalle wat geen breukdeel het nie So is 1 n heelgetal maar 1 01 is nie Laasgenoemde is n reele getal Die getal nul is ook deel van die versameling heelgetalle Die reeks heelgetalle lyk so 5 4 3 2 1 0 1 2 3 4 5 displaystyle dots 5 4 3 2 1 0 1 2 3 4 5 dots die getallelyn Eienskappe van heelgetalle WysigHoe verder links jy beweeg op die getallelyn hoe kleiner is die getal bv 1 is kleiner as 5 2 is kleiner as 1 5 is kleiner as 4 Hoe verder regs jy beweeg op die getallelyn hoe groter word die getal bv 3 is groter as 1 1 is groter 3 3 is groter as 5 Wanneer jy 2 positiewe getalle bymekaar tel kry jy n positiewe antwoord bv 5 8 13 maar ons skryf net 13 23 11 34 As jy 2 negatiewe getalle bymekaar tel bly die antwoord negatief bv 3 5 8 12 6 18 As jy n negatiewe getal by n positiewe getal tel kry die antwoord die teken van die grootste syfer bv nb grootste syfer beteken nie grootste getal nie 16 7 9 16 was die grootste syfer en was positief die antwoord bly positief 8 21 13 21 was die grootste syfer die antwoord word dus negatief Sien ook WysigNatuurlike getal PriemgetalBronnelys WysigSien heelgetal in Wiktionary die vrye woordeboek http wiskunde graad 7 blogspot co za search label heelgetalleOntsluit van https af wikipedia org w index php title Heelgetal amp oldid 1784623,