Grytviken
Grytviken is die hoofstad en grootste dorp van die Suid-Georgië en die Suidelike Sandwicheilande, 'n oorsese gebied van die Verenigde Koninkryk. Die dorp is met 'n bevolking van twee mense 'n spookdorp en het 'n oppervlakte van 4 km². Die dorp is in November 1904 deur die Sweedse landmeter Johan Gunnar Andersson gestig. Naby die verlate walvisstasie lê King Edward Point, wat as hoofstad van Suid-Georgië en die Suidelike Sandwicheilande dien. Kaart Vlag Wapen Land Verenigde Koninkryk Oorsese gebied Suid-Georgië en die
Suidelike Sandwicheilande Koördinate 54°17′S36°31′W /54.283°S 36.517°W /-54.283; -36.517 Stigting November 1904 Oppervlakte: - Totaal 4 vk km Hoogte bo seevlak 2 m Bevolking: - Totaal (2006) 2 - Bevolkingsdigtheid 0,5 Tydsone UTC -02:00 Burgemeester
