fbpx
Wikipedia

Griekse alfabet


Die Griekse alfabet (Grieks: Ελληνικό αλφάβητο, Ellinikó Alfávito) is gebruik om Grieks sedert ongeveer die 9de eeu v.C. te skryf. Dit is die eerste ware alfabet, een wat 'n simbool vir elke vokaal en konsonant het, en is die oudste alfabet wat steeds in gebruik is.

Griekse alfabet
Soort skryfstelsel Alfabet
Tyd gebruik Sedert 800 v.C.
Rigting Links na regs
Streek Amptelik in
Tale Grieks
Stelsels
Moederstelsels
Dogterstelsels
ISO 15924 Grek, 200
Unicode Grieks en Kopties,
Grieks uitgebrei
Nota
Hierdie bladsy kan fonetiese IFA-simbole of letters uit ander alfabette bevat
Portaal Skryfstelsels

Inhoud

Kaart van Europese skrifstelsels:

Grieks

Grieks en Latyn

Latyn

Latyn en Cyrillies

Cyrillies

Georgies

Armeens

Die letters word ook gebruik om syfers voor te stel, net soos die Romeinse syfers. Behalwe by die skryf van moderne Grieks, word die letters ook gebruik as wiskundige simbole, by die name van deeltjies in bv. fisika, as name van sterre, in die name van tropiese siklone, en ook vir ander gebruike.

Die Griekse alfabet het ontstaan as 'n aanpassing van die Fenisiese alfabet, en het weer op sy beurt aanleiding gegee tot die skep van die Latynse, Koptiese, Cyrilliese en vele ander alfabette. Die Griekse alfabet is nie verwant aan die Lineêr B en die Sipriotiese lettergreepskrif, vroeëre skryfstelsels van Grieks, nie.

  • Greek alphabet. (2008). Encyclopædia Britannica. Deluxe Edition. Chicago: Encyclopædia Britannica.

Griekse alfabet
griekse, alfabet, taal, wysig, grieks, Ελληνικό, αλφάβητο, ellinikó, alfávito, gebruik, grieks, sedert, ongeveer, skryf, eerste, ware, alfabet, simbool, elke, vokaal, konsonant, oudste, alfabet, steeds, gebruik, soort, skryfstelsel, alfabettyd, gebruik, sedert. Griekse alfabet Taal Hou dop Wysig Die Griekse alfabet Grieks Ellhniko alfabhto Elliniko Alfavito is gebruik om Grieks sedert ongeveer die 9de eeu v C te skryf Dit is die eerste ware alfabet een wat n simbool vir elke vokaal en konsonant het en is die oudste alfabet wat steeds in gebruik is Griekse alfabetSoort skryfstelsel AlfabetTyd gebruik Sedert 800 v C Rigting Links na regsStreek Amptelik in Griekeland Siprus Europese UnieTale GrieksStelselsMoederstelsels Egiptiese hieroglieweProto SinaitiesFenisiesGriekse alfabetDogterstelsels Goties Glagolities Cyrillies Kopties Armeens Oud ItaliesISO 15924 Grek 200Unicode U 0370 U 03FF Grieks en Kopties U 1F00 U 1FFF Grieks uitgebreiNotaHierdie bladsy kan fonetiese IFA simbole of letters uit ander alfabette bevatPortaal SkryfstelselsDie Griekse alfabetA a Alfa B b BetaG g Gamma D d DeltaE e Epsilon Z z ZetaH h Eta 8 8 ThetaI i Iota K k KappaL l Lambda M m MuN n Nu 3 3 KsiO o Omikron P p PiR r Rho S s s SigmaT t Tau Y y YpsilonF f Phi X x ChiPS ps Psi W w OmegaLetters nie meer in gebruik nieDigamma KoppaStigma SampiHeta ShoSan Inhoud 1 Ander gebruike 2 Ontstaan 3 Sien ook 4 Verwysings 5 Eksterne skakelsAnder gebruike Wysig Kaart van Europese skrifstelsels Grieks Grieks en Latyn Latyn Latyn en Cyrillies Cyrillies Georgies Armeens Die letters word ook gebruik om syfers voor te stel net soos die Romeinse syfers Behalwe by die skryf van moderne Grieks word die letters ook gebruik as wiskundige simbole by die name van deeltjies in bv fisika as name van sterre in die name van tropiese siklone en ook vir ander gebruike Ontstaan WysigDie Griekse alfabet het ontstaan as n aanpassing van die Fenisiese alfabet en het weer op sy beurt aanleiding gegee tot die skep van die Latynse Koptiese Cyrilliese en vele ander alfabette Die Griekse alfabet is nie verwant aan die Lineer B en die Sipriotiese lettergreepskrif vroeere skryfstelsels van Grieks nie Sien ook WysigGeskiedenis van die alfabetVerwysings WysigGreek alphabet 2008 Encyclopaedia Britannica Deluxe Edition Chicago Encyclopaedia Britannica Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Griekse alfabet Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Griekse alfabet amp oldid 2419691,