fbpx
Wikipedia

Grace Gates

Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.

Die Grace-hekke, amptelik die WG Grace Memorial Gates, is twee hekke op die Lord’s Krieketgronde in Londen, Engeland. Hierdie hekke is in 1923 opgerig en is 'n graad II-gelyste monument.

Die sogenaamde Grace Gates op Lord’s.

Die hekke is deur die argitek Sir Herbert Baker ontwerp as 'n huldeblyk aan die Engelse krieket-legende W.G. Grace, wat in 1915 oorlede is. Die hekke is van gietyster vervaardig en word deur 'n pilaar van Portland-sandsteen van mekaar geskei. Op die pilaar is gegraveer: "'TO THE MEMORY OF WILLIAM GILBERT GRACE THE GREAT CRICKETER: 1848-1915: THESE GATES WERE ERECTED: THE MCC AND OTHER FRIENDS AND ADMIRERS'."

  1. . English Heritage. 7 Februarie 1996. Besoek op1 Januarie 2014.
  2. (in Engels). ESPN Cricinfo. vanaf die oorspronklike op 3 Junie 2019. Besoek op1 Januarie 2014.

Koördinate:51°31′42″N0°10′23″W /51.52833°N 0.17306°W /51.52833; -0.17306

Grace Gates
grace, gates, lees, ander, taal, wysig, hierdie, artikel, weesbladsy, geskakel, ander, bladsye, ingesluit, help, wikipedia, deur, moontlike, teks, soek, skakel, hierheen, plaas, grace, hekke, amptelik, grace, memorial, gates, twee, hekke, lord, krieketgronde, . Grace Gates Lees in 039 n ander taal Hou dop Wysig Hierdie artikel is n weesbladsy Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en n skakel hierheen te plaas Die Grace hekke amptelik die WG Grace Memorial Gates is twee hekke op die Lord s Krieketgronde in Londen Engeland Hierdie hekke is in 1923 opgerig en is n graad II gelyste monument 1 Die sogenaamde Grace Gates op Lord s Die hekke is deur die argitek Sir Herbert Baker ontwerp as n huldeblyk aan die Engelse krieket legende W G Grace wat in 1915 oorlede is 2 Die hekke is van gietyster vervaardig en word deur n pilaar van Portland sandsteen van mekaar geskei Op die pilaar is gegraveer TO THE MEMORY OF WILLIAM GILBERT GRACE THE GREAT CRICKETER 1848 1915 THESE GATES WERE ERECTED THE MCC AND OTHER FRIENDS AND ADMIRERS Verwysings Wysig 1246985 GRACE GATES AT LORD S CRICKET GROUND English Heritage 7 Februarie 1996 Besoek op 1 Januarie 2014 Lord s A brief timeline in Engels ESPN Cricinfo Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Junie 2019 Besoek op 1 Januarie 2014 Koordinate 51 31 42 N 0 10 23 W 51 52833 N 0 17306 W 51 52833 0 17306Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Grace Gates amp oldid 2225853,