fbpx
Wikipedia

Gottfried Wilhelm Leibniz

Gottfried Wilhelm Freiherr von Leibniz (* 1 Julie 1646 in Leipzig, geb. Gottfried Wilhelm Leibniz; † 14 November 1716 in Hannover) was 'n Duitse filosoof en wetenskaplike, wiskundige, diplomaat, fisikus, geskiedkundige, bibliotekaris en doktor van sekulêre en kerklike reg. Hy word beskou as die universele denker van sy tyd en was een van die belangrikste filosowe van die laat 17de en vroeë 18de eeu.

Gottfried Wilhelm Freiherr von Leibniz
Geboortenaam Gottfried Wilhelm Leibniz
Gebore 1 Julie 1646
Leipzig, Keurvorstedom Sakse, Heilige Romeinse Ryk
Oorlede 14 November 1716 (op 70)
Hannover, Keurvorstedom Hannover, Heilige Romeinse Ryk
Nasionaliteit Heilige Romeinse Ryk
Vakgebied Wiskunde, metafisika, logika, teodisee, universele taal
Beïnvloed deur Heilige Skryf, Plato, Aristoteles, Plotinus, Augustinus van Hippo, Scholastisisme, Thomas Aquinas, Nicholas van Cusa, Suárez, Giordano Bruno, Descartes, Hobbes, Pico della Mirandola, Jakob Thomasius, Gassendi, Malebranche, Spinoza, Bossuet, Pascal, Huygens, J. Bernoulli, Weigel, Thomasius, G. Wagner, Steno, Llull, Konfusius
Invloed op C. Wolff, Tetens, Maupertuis, Vico, Platner, Boscovich, Bonnet, Diderot, Hume, Husserl, Kant, G. Wagner, Bonald, Russell, Howison, Varisco, Chaitin, Gödel, Heidegger, LaRouche, du Châtelet, F. G. Frobenius, Nietzsche, Ravaisson, Bergson, Rescher, Deleuze, Tarde, Adorno
Handtekening
Gottfried-Wilhelm-Leibniz-gedenkteken in Leipzig

Leibniz is op 1 Julie 1646 in Leipzig gebore. Sy ouers, veral sy pa, 'n regsgeleerde, Friedrich Leibniz, oorspronklik van Altenberg/Erzgeb, wek al vroeg sy belangstelling in regs- en filosofiese probleme. Sy pa was 'n juris en professor in Moraliteitsfilosofie (Etiek) en sy ma die dogter van 'n regsgeleerde.

  • Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Gottfried Wilhelm Leibniz.
  • (met Literatuurverwysings) in die Biographisch-Bibliographisches Kirchenlexikon (Duits)
  • - Referense van latynse werke
  • - Akademie Uitgawes (aanlyn)
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Gottfried Wilhelm Leibniz
gottfried, wilhelm, leibniz, duitse, wiskundige, filosoof, taal, wysig, aangestuur, vanaf, gottfried, leibniz, gottfried, wilhelm, freiherr, leibniz, julie, 1646, leipzig, november, 1716, hannover, duitse, filosoof, wetenskaplike, wiskundige, diplomaat, fisiku. Gottfried Wilhelm Leibniz Duitse wiskundige en filosoof Taal Hou dop Wysig Aangestuur vanaf Gottfried Leibniz Gottfried Wilhelm Freiherr von Leibniz 1 Julie 1646 in Leipzig geb Gottfried Wilhelm Leibniz 14 November 1716 in Hannover was n Duitse filosoof en wetenskaplike wiskundige diplomaat fisikus geskiedkundige bibliotekaris en doktor van sekulere en kerklike reg Hy word beskou as die universele denker van sy tyd en was een van die belangrikste filosowe van die laat 17de en vroee 18de eeu Gottfried Wilhelm Freiherr von LeibnizGeboortenaam Gottfried Wilhelm LeibnizGebore 1 Julie 1646 Leipzig Keurvorstedom Sakse Heilige Romeinse RykOorlede 14 November 1716 op 70 Hannover Keurvorstedom Hannover Heilige Romeinse RykNasionaliteit Heilige Romeinse RykVakgebied Wiskunde metafisika logika teodisee universele taalBeinvloed deur Heilige Skryf Plato Aristoteles Plotinus Augustinus van Hippo Scholastisisme Thomas Aquinas Nicholas van Cusa Suarez Giordano Bruno Descartes Hobbes Pico della Mirandola Jakob Thomasius Gassendi Malebranche Spinoza Bossuet Pascal Huygens J Bernoulli Weigel Thomasius G Wagner Steno Llull KonfusiusInvloed op C Wolff Tetens Maupertuis Vico Platner Boscovich Bonnet Diderot Hume Husserl Kant G Wagner Bonald Russell Howison Varisco Chaitin Godel Heidegger LaRouche du Chatelet F G Frobenius Nietzsche Ravaisson Bergson Rescher Deleuze Tarde AdornoHandtekeningGottfried Wilhelm Leibniz gedenkteken in LeipzigLewe WysigLeibniz is op 1 Julie 1646 in Leipzig gebore Sy ouers veral sy pa n regsgeleerde Friedrich Leibniz oorspronklik van Altenberg Erzgeb wek al vroeg sy belangstelling in regs en filosofiese probleme Sy pa was n juris en professor in Moraliteitsfilosofie Etiek en sy ma die dogter van n regsgeleerde Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Gottfried Wilhelm Leibniz BBKL Inskrywing met Literatuurverwysings in die Biographisch Bibliographisches Kirchenlexikon Duits Nachweise von lateinischen Werken im Internet Referense van latynse werke Akademie Ausgabe Online Akademie Uitgawes aanlyn Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Gottfried Wilhelm Leibniz amp oldid 2070706,