fbpx
Wikipedia

Lukraak of Lukrake gebeure, handelinge of toestande is waar daar geen patroon raakgesien kan word nie en daar dus geen voorspelbaarheid is nie. Dit kan ook beskryf word as iets wat van die toeval afhang.

'n Roulettetafel is 'n voorbeeld van hoe die balletjie lukraak op 'n posisie tot stilstand kom en 'n "wenner" beslis
Die artikel handel oor die betekenis van die woord lukraak. Vir die wikipedia funksie "Lukrake bladsy" wat willekeurig 'n bladsy kies, sien "Spesiaal:Lukraak"

Baie speletjies (bv. kaartspeletjies) veral vir die doel van dobbelary berus op die feit dat die uitkoms van die spel slegs per toeval is en nie voorspel kan word nie.

  1. Die HAT (Verklarende Handwoordeboek Van Die Afrikaanse Taal – F.F. Odendal) beskryf lukraak as ("Blindweg"; "op goeie geluk af" of "wat van toeval afhang")
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

lukraak, taal, wysig, aangestuur, vanaf, ewekansig, lukraak, lukrake, gebeure, handelinge, toestande, waar, daar, geen, patroon, raakgesien, word, daar, geen, voorspelbaarheid, beskryf, word, iets, toeval, afhang, roulettetafel, voorbeeld, balletjie, lukraak, . Lukraak Taal Hou dop Wysig Aangestuur vanaf Ewekansig Lukraak of Lukrake gebeure handelinge of toestande is waar daar geen patroon raakgesien kan word nie en daar dus geen voorspelbaarheid is nie Dit kan ook beskryf word as iets wat van die toeval afhang 1 n Roulettetafel is n voorbeeld van hoe die balletjie lukraak op n posisie tot stilstand kom en n wenner beslis Die artikel handel oor die betekenis van die woord lukraak Vir die wikipedia funksie Lukrake bladsy wat willekeurig n bladsy kies sien Spesiaal Lukraak Lukrake Spel WysigBaie speletjies bv kaartspeletjies veral vir die doel van dobbelary berus op die feit dat die uitkoms van die spel slegs per toeval is en nie voorspel kan word nie Eksterne skakels Wysigrandom orgVerwysings Wysig Die HAT Verklarende Handwoordeboek Van Die Afrikaanse Taal F F Odendal beskryf lukraak as Blindweg op goeie geluk af of wat van toeval afhang Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Lukraak amp oldid 2350841,