Wikipedia
Vuurpylkoraalboom
Die Vuurpylkoraalboom (Erythrina abyssinica) is 'n middelgroot boom wat voorkom in die sentrale deel van Zimbabwe en ooswaarts tot by die hooglande. Die boom het knopperige stekels op die bas. Erythrina tomentosa R.Br.Vuurpylkoraalboom Wetenskaplike klassifikasie Koninkryk: (geen rang): (geen rang): (geen rang): Orde: Familie: Genus: Spesie: E. velutina Binomiale naam Erythrina abyssinica
Sinonieme
Chirocalyx abyssinicus (Lam. ex DC.) Hochst.
Chirocalyx tomentosus Hochst. Inhoud