fbpx
Wikipedia

Erythrina

Erythrina is 'n plant genus wat hoort tot die sub-familie Papilionoideae wat op sy beurt weer hoort tot die familie Fabaceae. Hierdie genus bevat die koraalbome; hulle is wydverspreid, skouspelagtig en welbekend. Die genus is gedurende die Ystertydperkboere in Suider-Afrika versprei. Al die spesies het getrifolioleerde blare en pienk tot rooi blomme. Die peule is tussen die sade saamgesnoer. Die sade is oranje tot rooi met 'n swart kol behalwe in die geval van die Aalwynkoraalboom wat 'n wit kol het.

Koraalbome
Erythrina sandwicensis
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Tribus:
Genus:
Erythrina

Tipespesie
Erythrina corallodendron
L.
Spesies

Omtrent 130, sien teks.

Sinonieme

Chirocalyx Meisn.
Corallodendron Kuntze
Duchassaingia Walp.
Erythina (lapsus)
Hypaphorus Hassk.
Micropteryx Walp.
Tetradapa Osbeck

Inhoud

  1. TROPICOS (in Portugees). Missouri Botanical Garden. vanaf die oorspronklike op 21 September 2019. Besoek op24 Oktober 2009.
  2. Germplasm Resources Information Network. United States Department of Agriculture. 2007-04-01. Besoek op2010-01-28.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Erythrina
erythrina, taal, wysig, plant, genus, hoort, familie, papilionoideae, beurt, weer, hoort, familie, fabaceae, hierdie, genus, bevat, koraalbome, hulle, wydverspreid, skouspelagtig, welbekend, genus, gedurende, ystertydperkboere, suider, afrika, versprei, spesie. Erythrina Taal Hou dop Wysig Erythrina is n plant genus wat hoort tot die sub familie Papilionoideae wat op sy beurt weer hoort tot die familie Fabaceae Hierdie genus bevat die koraalbome hulle is wydverspreid skouspelagtig en welbekend Die genus is gedurende die Ystertydperkboere in Suider Afrika versprei Al die spesies het getrifolioleerde blare en pienk tot rooi blomme Die peule is tussen die sade saamgesnoer Die sade is oranje tot rooi met n swart kol behalwe in die geval van die Aalwynkoraalboom wat n wit kol het KoraalbomeErythrina sandwicensisWetenskaplike klassifikasieKoninkryk Plantae geen rang Angiosperms geen rang Eudicots geen rang RosidsOrde FabalesFamilie FabaceaeSubfamilie FaboideaeTribus PhaseoleaeGenus Erythrina L TipespesieErythrina corallodendron L 1 SpesiesOmtrent 130 sien teks SinoniemeChirocalyx Meisn Corallodendron Kuntze Duchassaingia Walp Erythina lapsus Hypaphorus Hassk Micropteryx Walp Tetradapa Osbeck 2 Inhoud 1 Boom spesies 2 Struik spesies 3 Sien ook 4 Bronne 5 Eksterne skakelsBoom spesies WysigAalwynkoraalboom Erythrina livingstoniana Breeblaarkoraalboom Erythrina latissima Koraalboom Erythrina lysistemon Kuskoraalboom Erythrina caffra Namibkoraalboom Erythrina decora Vuurpylkoraalboom Erythrina abyssinica Struik spesies WysigPloegbreker Erythrina zeyheri Sien ook WysigAlfabetiese lys van Suid Afrikaanse bomeBronne WysigAlgemene gids tot BOME Keith Paul amp Meg Coates Palgrave 2000 ISBN 1 86872 527 8 Watter Boom is dit Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1 Erythrina L TROPICOS in Portugees Missouri Botanical Garden Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 September 2019 Besoek op 24 Oktober 2009 Genus Erythrina L Germplasm Resources Information Network United States Department of Agriculture 2007 04 01 Besoek op 2010 01 28 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Erythrina Wikispecies het meer inligting verwant aan Erythrina Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Erythrina amp oldid 2434601,