Eryngium bourgatii
Eryngium bourgatii (Gouan) is 'n kruisdisselspesie wat voorkom in die Middellandse Seegebied. Van die gebiede waar dit aangetref word is die Pireneë en Israel. Dit is 'n meerjarige plant wat 20 – 40 cm groot kan word en opval deur sy blou kleur. Dit het 'n baie stekelrige dik en regop stam. Die blare is leeragtig en het segmente wat langwerpig of gekartel is. Dit word in talle streke in tuine aangeplant. Die blomme trek insekte. Eryngium bourgatii Wetenskaplike klassifikasie Koninkryk: (geen rang): (geen rang): (geen rang): Orde: Familie: Subfamilie: Tribus: Genus: Spesie: Binomiale naam Eryngium bourgatii Wikimedia Commons bevat media in verband met Eryngium bourgatii.
