fbpx
Wikipedia

EP

Die afkorting EP staan vir die Engelse term "extended play" (Afrikaans: verlengde speeltyd). Tans word die term in die musiekbedryf gebruik vir enige opname/CD wat te lank is om 'n enkelspeelplaat ("single") genoem te word maar te kort is om 'n album genoem te word. Die term vind egter sy oorsprong by die ouer grammofoonplate. Die ou enkelspel grammafoonplate het teen 45 opm gedraai en die langspeelplate teen 33 ⅓ opm. Deur die ou enkelspelplate dan teen 33 ⅓ spoed te speel, was dit moontlik om die speeltyd te verleng vandaar die term. Die gebruiklike lengte van 'n EP is so tussen 4 tot 7 nommers.

'n "Extended-play" vinielplaat
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

EP
taal, wysig, afkorting, staan, engelse, term, extended, play, afrikaans, verlengde, speeltyd, tans, word, term, musiekbedryf, gebruik, enige, opname, lank, enkelspeelplaat, single, genoem, word, maar, kort, album, genoem, word, term, vind, egter, oorsprong, ou. EP Taal Hou dop Wysig Die afkorting EP staan vir die Engelse term extended play Afrikaans verlengde speeltyd Tans word die term in die musiekbedryf gebruik vir enige opname CD wat te lank is om n enkelspeelplaat single genoem te word maar te kort is om n album genoem te word Die term vind egter sy oorsprong by die ouer grammofoonplate Die ou enkelspel grammafoonplate het teen 45 opm gedraai en die langspeelplate teen 33 opm Deur die ou enkelspelplate dan teen 33 spoed te speel was dit moontlik om die speeltyd te verleng vandaar die term Die gebruiklike lengte van n EP is so tussen 4 tot 7 nommers n Extended play vinielplaat Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title EP amp oldid 1364013,