fbpx
Wikipedia

Digitale objek-identifiseerder

'n Digitale objek-identifiseerder (of DOI) is 'n nommer wat gebruik word om 'n dokument permanent te identifiseer sonder om na sy ligging te verwys. As voorbeeld kan 'n unieke nommer aan 'n wetenskaplike proefskrif of artikel toegeken word en dit dan later weer gebruik word om die dokument te vind. 'n DOI-opspoorstelsel word ingespan om die huidige ligging van die dokument te bepaal. As die dokument geskuif word, word slegs die opspoorstelsel met die nuwe ligging opdateer.

Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei. Digitale objek-identifiseerder
digitale, objek, identifiseerder, lees, ander, taal, wysig, nommer, gebruik, word, dokument, permanent, identifiseer, sonder, ligging, verwys, voorbeeld, unieke, nommer, wetenskaplike, proefskrif, artikel, toegeken, word, later, weer, gebruik, word, dokument, . Digitale objek identifiseerder Lees in 039 n ander taal Hou dop Wysig n Digitale objek identifiseerder of DOI is n nommer wat gebruik word om n dokument permanent te identifiseer sonder om na sy ligging te verwys As voorbeeld kan n unieke nommer aan n wetenskaplike proefskrif of artikel toegeken word en dit dan later weer gebruik word om die dokument te vind n DOI opspoorstelsel word ingespan om die huidige ligging van die dokument te bepaal As die dokument geskuif word word slegs die opspoorstelsel met die nuwe ligging opdateer Eksterne skakels WysigDie DOI opspoorstelsel Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Digitale objek identifiseerder amp oldid 1782454,