fbpx
Wikipedia

Demis Roussos

Demis Roussos (gebore Artemios Ventouris Roussos; Alexandrië, 15 Junie 1946Athene, 25 Januarie 2015) was 'n Griekse sanger. Hy het in die 1970's as 'n solokunstenaar internasionale trefferplate vervaardig nadat hy aanvanklik lid van Aphrodite's Child, 'n progressiewe rock-groep, was.

Demis Roussos
Demis Roussos in Baku
Agtergrondinligting
GeboortenaamArtemios Ventouris Roussos
Gebore15 Junie 1946
Alexandrië, Egipte
Sterf25 Januarie 2015
Athene
GenresPop, rock
Beroep(e)Sanger
InstrumenteStem, kitaar, trompet
Jare aktief1963–2015
AssosiasiesAphrodite's Child, Vangelis
Roussos in 1973.

Roussos het sy sololoopbaan in 1971 met die liedjie We Shall Dance begin. Aanvanklik was hy onsuksesvol, maar hy het deur Europa getoer en 'n vooraanstaande kunstenaar geword. Hy het sy solohoogtepunt in die 1970's bereik met 'n paar trefferalbums. Sy enkelsnit Forever And Ever het in 1973 (1976 in die Verenigde Koninkryk) die topplek in verskeie lande behaal. Sy ander treffers was My Friend The Wind, My Reason, Velvet Mornings, Goodbye My Love, Goodbye, Someday Somewhere en Lovely Lady of Arcadia.

Meer as 60 miljoen van sy albums is wêreldwyd verkoop.

Roussos is op 25 Januarie 2015 dood terwyl hy in die Ygeia-hospitaal in Athene, Griekeland, was.

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit dieEngelse Wikipedia vertaal.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Demis Roussos
demis, roussos, taal, wysig, gebore, artemios, ventouris, roussos, alexandrië, junie, 1946, athene, januarie, 2015, griekse, sanger, 1970, solokunstenaar, internasionale, trefferplate, vervaardig, nadat, aanvanklik, aphrodite, child, progressiewe, rock, groep,. Demis Roussos Taal Hou dop Wysig Demis Roussos gebore Artemios Ventouris Roussos Alexandrie 15 Junie 1946 Athene 25 Januarie 2015 was n Griekse sanger Hy het in die 1970 s as n solokunstenaar internasionale trefferplate vervaardig nadat hy aanvanklik lid van Aphrodite s Child n progressiewe rock groep was Demis RoussosDemis Roussos in BakuAgtergrondinligtingGeboortenaamArtemios Ventouris RoussosGebore15 Junie 1946 Alexandrie EgipteSterf25 Januarie 2015 AtheneGenresPop rockBeroep e SangerInstrumenteStem kitaar trompetJare aktief1963 2015AssosiasiesAphrodite s Child VangelisRoussos in 1973 Roussos het sy sololoopbaan in 1971 met die liedjie We Shall Dance begin Aanvanklik was hy onsuksesvol maar hy het deur Europa getoer en n vooraanstaande kunstenaar geword Hy het sy solohoogtepunt in die 1970 s bereik met n paar trefferalbums Sy enkelsnit Forever And Ever het in 1973 1976 in die Verenigde Koninkryk die topplek in verskeie lande behaal Sy ander treffers was My Friend The Wind My Reason Velvet Mornings Goodbye My Love Goodbye Someday Somewhere en Lovely Lady of Arcadia Meer as 60 miljoen van sy albums is wereldwyd verkoop Roussos is op 25 Januarie 2015 dood terwyl hy in die Ygeia hospitaal in Athene Griekeland was Eksterne skakels WysigDemis Roussos in die Internet rolprentdatabasis Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Demis Roussos Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Demis Roussos amp oldid 2147133,