fbpx
Wikipedia

Demid Pjanda

Demid Pjanda was in die 17de eeu ’n ontdekkingsreisiger in Siberië. Hy was ’n groot pelsjagter wat van 1620 tot 1624 altesaam 8 000 km voorheen onbekende Siberiese riviere ontdek het, onder andere die Lena-rivier. Hy was ook die eerste Rus wat Jakoetië en Boerjatië bereik het.

Hierdie Rusland-verwante artikel is ’n saadjie. U kan help deur dit uit te brei. Demid Pjanda
demid, pjanda, lees, ander, taal, wysig, 17de, ontdekkingsreisiger, siberië, groot, pelsjagter, 1620, 1624, altesaam, voorheen, onbekende, siberiese, riviere, ontdek, onder, andere, lena, rivier, eerste, jakoetië, boerjatië, bereik, hierdie, rusland, verwante,. Demid Pjanda Lees in 039 n ander taal Hou dop Wysig Demid Pjanda was in die 17de eeu n ontdekkingsreisiger in Siberie Hy was n groot pelsjagter wat van 1620 tot 1624 altesaam 8 000 km voorheen onbekende Siberiese riviere ontdek het onder andere die Lena rivier Hy was ook die eerste Rus wat Jakoetie en Boerjatie bereik het Hierdie Rusland verwante artikel is n saadjie U kan help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Demid Pjanda amp oldid 1124494,