fbpx
Wikipedia

Demi Lovato

Demetria Devonne Lovato (gebore 20 Augustus 1992) is 'n Amerikaanse aktrise en sangeres-liedjieskryfster. Sy is die bekendste vir haar rolle as Mitchie Torres in die Disney-kanaal Oorspronklike Rolprent Camp Rock en Sonny Monroe in Sonny With A Chance. Buiten rolspel is sy ook 'n solomusiekkunstenaar en het sy haar debuutalbum Don't Forget op 23 September 2008 vrygestel. Die album het by nommertwee op die Billboard-200-trefferlys gedebuteer en het meer as 89 000 kopieë in die eerste week verkoop. Lovato het haar tweede album, Here We Go Again, op 21 Julie 2009 vrygestel.

Demi Lovato
Demetria Devonne Lovato in 2016

Geboortenaam Demetria Devonne Lovato
Geboorte 20 Augustus 1992
Albuquerque, NM (VSA)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise, sanger
Webwerf
Internet-rolprentdatabasis-profiel
  1. Daniel Kreps (1 Oktober 2008). . Rolling Stone (in Engels). Geargiveer vanaf op 22 September 2009. Besoek op22 Desember 2008.
  2. (in Engels). Demi Lovato. vanaf die oorspronklike op 29 Junie 2018. Besoek op29 Mei 2009.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Demi Lovato.

Demi Lovato
demi, lovato, lees, ander, taal, wysig, demetria, devonne, lovato, gebore, augustus, 1992, amerikaanse, aktrise, sangeres, liedjieskryfster, bekendste, haar, rolle, mitchie, torres, disney, kanaal, oorspronklike, rolprent, camp, rock, sonny, monroe, sonny, wit. Demi Lovato Lees in 039 n ander taal Hou dop Wysig Demetria Devonne Lovato gebore 20 Augustus 1992 is n Amerikaanse aktrise en sangeres liedjieskryfster Sy is die bekendste vir haar rolle as Mitchie Torres in die Disney kanaal Oorspronklike Rolprent Camp Rock en Sonny Monroe in Sonny With A Chance Buiten rolspel is sy ook n solomusiekkunstenaar en het sy haar debuutalbum Don t Forget op 23 September 2008 vrygestel Die album het by nommertwee op die Billboard 200 trefferlys gedebuteer en het meer as 89 000 kopiee in die eerste week verkoop 1 Lovato het haar tweede album Here We Go Again op 21 Julie 2009 vrygestel 2 Demi LovatoDemetria Devonne Lovato in 2016Geboortenaam Demetria Devonne LovatoGeboorte 20 Augustus 1992 Albuquerque NM VSA Nasionaliteit AmerikaansBeroep e Aktrise sangerWebwerf www demilovato comInternet rolprentdatabasis profielVerwysings Wysig Daniel Kreps 1 Oktober 2008 On the Charts Demi Lovato amp Kings of Leon Debut High Metallica Rule Rolling Stone in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 September 2009 Besoek op 22 Desember 2008 Demi Lovato First Single Announcement in Engels Demi Lovato Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Junie 2018 Besoek op 29 Mei 2009 Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Wikimedia Commons bevat media in verband met Demi Lovato Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Demi Lovato amp oldid 2205764,