fbpx
Wikipedia

Deelteken en umlaut

'n Deelteken en 'n umlaut is albei diakritiese tekens met twee punte wat bo-op 'n letter geplaas word. Alhoewel hierdie twee diakritieke dieselfde lyk, vervul hulle verskillende funksies.

Drie Duitse stede op hierdie bordjie bevat die letter "ü" (in die Duits "U umlaut")
Ä ä
Ë ë
Ï ï
Ö ö
Ü ü
Ÿ ÿ

Deeltekens word gebruik ter wille van uitspraak en om verwarring voor te kom, veral wanneer die klinker in twee dele uitgespraak word, byvoorbeeld die woord "hoer" het 'n enkele klinker, maar die woord "hoër" het 'n dubbele klinker.

Die umlaut word gebruik om die uitspraak van die klinker te verander en word dikwels in Duits gebruik. Wanneer dit nie moontlik is om 'n umlaut in Duits te gebruik nie, is nog 'n klinker by die woord ingevoeg, byvoorbeeld "Müller" word as "Mueller" geskryf.

Die deelteken en die umlaut gebruik dieselfde kode in Unicode.

In die oorsponklike ASCII kodes wat uit 95 teken bestaan het, was dit nie moontlik om diakritiese tekens te gebruik nie. Vanaf 1984 is 15 verskilende alfabete onder die titels ISO 8859-1 tot ISO 8859-16 ontwikkel. ISO 8859-1 word in Wes-Europa gebruik, ISO 8859-2 in Oos Europa en so voorts. Elke alfabet bevat die oorsponklike 95 tekens van ASCII en nog 95 tekens daarbei. Deeltekens en umlaute is in hierdie alfabete te vinde. Al die tekens in ISO 8859 gebruik net een greep. Vanaf 1991 is UNICODE ontwikkel met die doel om 'n enkele alfabet te maak met een of meer grepe per teken. Tekens in UNICODE mag twee grepe bevat

Die mees bekende tekens met umlauts of deeltekens volg hieronder:

Umlauts
Teken Vervanging HTML Unicode
Ä
ä
A or Ae
a or ae
Ä
ä
U+00C4
U+00E4
Ö
ö
O or Oe
o or oe
Ö
ö
U+00D6
U+00F6
Ü
ü
U or Ue
u or ue
Ü
ü
U+00DC
U+00FC
Deeltekens
Teken HTML Unicode
Ë
ë
Ë
ë
U+00CB
U+00EB
Ï
ï
Ï
ï
U+00CF
U+00EF
Ÿ
ÿ
Ÿ
ÿ
U+0178
U+00FF

Die klinker ÿ kom uit Nederland en word daar dikwels as "ij" getik. In Afrikaans word hierdie teken sonder die umlaut gebruik - byvoorbeeld die Afrikaanse woord "wys" kom vanuit die Nederlandse woord "wijs".

Deeltekens is dikwels in Afrikaanse vergelykende byvoeglike naamwoorde gebruik maar omdat die ooreenstemmende Nederlands anders gespel is, word deeltekens nie daar gebruik nie: byvoorbeeld die Afrikaanse woord hoër is "hoger" in Nederlands.

  • bakteriebakterieë
  • finansieel – finansiële
  • dieet – diëte
  • prieel – priële
  • hoog – hoër
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Deelteken en umlaut
deelteken, umlaut, lees, ander, taal, wysig, deelteken, umlaut, albei, diakritiese, tekens, twee, punte, letter, geplaas, word, alhoewel, hierdie, twee, diakritieke, dieselfde, vervul, hulle, verskillende, funksies, drie, duitse, stede, hierdie, bordjie, bevat. Deelteken en umlaut Lees in 039 n ander taal Hou dop Wysig n Deelteken en n umlaut is albei diakritiese tekens met twee punte wat bo op n letter geplaas word Alhoewel hierdie twee diakritieke dieselfde lyk vervul hulle verskillende funksies Drie Duitse stede op hierdie bordjie bevat die letter u in die Duits U umlaut A aE eI iO oU uŸ y Deeltekens word gebruik ter wille van uitspraak en om verwarring voor te kom veral wanneer die klinker in twee dele uitgespraak word byvoorbeeld die woord hoer het n enkele klinker maar die woord hoer het n dubbele klinker Die umlaut word gebruik om die uitspraak van die klinker te verander en word dikwels in Duits gebruik Wanneer dit nie moontlik is om n umlaut in Duits te gebruik nie is nog n klinker by die woord ingevoeg byvoorbeeld Muller word as Mueller geskryf Verteenwoordiging in Unicode WysigDie deelteken en die umlaut gebruik dieselfde kode in Unicode In die oorsponklike ASCII kodes wat uit 95 teken bestaan het was dit nie moontlik om diakritiese tekens te gebruik nie Vanaf 1984 is 15 verskilende alfabete onder die titels ISO 8859 1 tot ISO 8859 16 ontwikkel ISO 8859 1 word in Wes Europa gebruik ISO 8859 2 in Oos Europa en so voorts Elke alfabet bevat die oorsponklike 95 tekens van ASCII en nog 95 tekens daarbei Deeltekens en umlaute is in hierdie alfabete te vinde Al die tekens in ISO 8859 gebruik net een greep Vanaf 1991 is UNICODE ontwikkel met die doel om n enkele alfabet te maak met een of meer grepe per teken Tekens in UNICODE mag twee grepe bevat Die mees bekende tekens met umlauts of deeltekens volg hieronder Umlauts Teken Vervanging HTML UnicodeA a A or Ae a or ae amp Auml amp auml U 00C4 U 00E4O o O or Oe o or oe amp Ouml amp ouml U 00D6 U 00F6U u U or Ue u or ue amp Uuml amp uuml U 00DC U 00FC Deeltekens Teken HTML UnicodeE e amp Euml amp euml U 00CB U 00EBI i amp Iuml amp iuml U 00CF U 00EFŸ y amp Yuml amp yuml U 0178 U 00FF Die klinker y kom uit Nederland en word daar dikwels as ij getik In Afrikaans word hierdie teken sonder die umlaut gebruik byvoorbeeld die Afrikaanse woord wys kom vanuit die Nederlandse woord wijs Deeltekens in Afrikaans WysigDeeltekens is dikwels in Afrikaanse vergelykende byvoeglike naamwoorde gebruik maar omdat die ooreenstemmende Nederlands anders gespel is word deeltekens nie daar gebruik nie byvoorbeeld die Afrikaanse woord hoer is hoger in Nederlands bakterie bakteriee finansieel finansiele dieet diete prieel priele hoog hoerKyk ook WysigHandwoordeboek van die Afrikaanse Taal HAT Woordeboek van die Afrikaanse Taal WAT Wikipedia Riglyne vir voorbladartikels Afrikaanse Woordelys en Spelreels Grondbeginsels van die Afrikaanse spelling Wikipedia Algemene spelfoute Speltoetser Spelling Woordeboek Hoofletter Koppelteken Kappie leesteken Akuut aksentteken Gravis aksentteken Afkappingsteken Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Deelteken en umlaut amp oldid 2065879,