fbpx
Wikipedia

Dave Bryant

David William (Dave) Bryant is 'n Suid-Afrikaanse politikus wat tans 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika is, waar hy die Demokratiese Alliansie verteenwoordig. Bryant is 'n voormalige wyksraadslid van die Stad Kaapstad Metropolitaanse Munisipaliteit.

Dave Bryant

Ampsbekleër
Termynaanvang
3 September 2020

Persoonlike besonderhede
Gebore David William Bryant
Nasionaliteit Suid-Afrika
Politieke party Demokratiese Alliansie

Inhoud

In 2009 het Bryant van die Verenigde Koninkryk teruggekeer. Hy is op Junie 2009 as 'n proporsioneel-verteenwoordigende raadslid van Stad Kaapstad Metropolitaanse Munisipaliteit ingehuldig. In Mei 2011 is hy as die wyksraadslid vir wyk 77 verkies. Bryant is hierna in Augustus 2016 as die wyksraadslid vir die nuutgestigte wyk 77 verkies.

Bryant is op 3 September 2020 as 'n parlementslid ingehuldig. Hy het Thandi Mpambo-Sibhukwana se setel gevul. Hy het nog nie sy komiteelidmaatskap ontvang nie.

  1. . Stad Kaapstad. Argief geskep van op 2 Junie 2019.
  2. . Atlantic Sun. URL besoek op 5 October 2020.
Hierdie artikel omtrent ’n Suid-Afrikaanse politikus is ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.

Dave Bryant
dave, bryant, suid, afrikaanse, politikus, taal, wysig, david, william, dave, bryant, suid, afrikaanse, politikus, tans, nasionale, vergadering, suid, afrika, waar, demokratiese, alliansie, verteenwoordig, bryant, voormalige, wyksraadslid, stad, kaapstad, metr. Dave Bryant Suid Afrikaanse politikus Taal Hou dop Wysig David William Dave Bryant is n Suid Afrikaanse politikus wat tans n lid van die Nasionale Vergadering van Suid Afrika is waar hy die Demokratiese Alliansie verteenwoordig Bryant is n voormalige wyksraadslid van die Stad Kaapstad Metropolitaanse Munisipaliteit Dave BryantLid van die Nasionale Vergadering van Suid AfrikaAmpsbekleerTermynaanvang 3 September 2020Persoonlike besonderhedeGebore David William BryantNasionaliteit Suid AfrikaPolitieke party Demokratiese Alliansie Inhoud 1 Politieke loopbaan 2 Parlementere loopbaan 3 Verwysings 4 Eksterne skakelsPolitieke loopbaan WysigIn 2009 het Bryant van die Verenigde Koninkryk teruggekeer Hy is op Junie 2009 as n proporsioneel verteenwoordigende raadslid van Stad Kaapstad Metropolitaanse Munisipaliteit ingehuldig 1 In Mei 2011 is hy as die wyksraadslid vir wyk 77 verkies Bryant is hierna in Augustus 2016 as die wyksraadslid vir die nuutgestigte wyk 77 verkies 2 Parlementere loopbaan WysigBryant is op 3 September 2020 as n parlementslid ingehuldig Hy het Thandi Mpambo Sibhukwana se setel gevul Hy het nog nie sy komiteelidmaatskap ontvang nie 2 Verwysings Wysig Dave Bryant Stad Kaapstad Argief geskep van die oorspronklike op 2 Junie 2019 2 0 2 1 Councillor takes up post at National Assembly Atlantic Sun URL besoek op 5 October 2020 Eksterne skakels WysigProfiel op Parlement van Suid Afrika Hierdie artikel omtrent n Suid Afrikaanse politikus is n saadjie Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Dave Bryant amp oldid 2286105,