fbpx
Wikipedia

Coulomb se wet

Coulomb se wet, genoem na die Franse natuurkundige Charles-Augustin de Coulomb, beskryf die krag wat twee elektriese puntladings op mekaar uitoefen.

Die elektrostatiese krag tussen twee puntladings is direk eweredig aan die produk van die ladings en omgekeerd eweredig aan die kwadraat van die afstand tussen die ladings.

Die formule is:

F C = k Q 1 Q 2 r 2 {\displaystyle F_{C}=k\cdot {\frac {Q_{1}\cdot Q_{2}}{r^{2}}}}

waarin

FC die krag is wat die ladings op mekaar uitoefen, in SI uitgedruk in N (newton) ofkg·m·s–2,
Q1 en Q2 beide die ladings voorstel, in SI-eehede uitgedruk in C (coulomb) of As (ampèresekonde),
r die afstand is tussen beide ladings, in SI uitgedruk in meter,
k = 1 4 π ε 0 ε r {\displaystyle k={\frac {1}{4\pi \varepsilon _{0}\varepsilon _{r}}}} die konstante van Coulomb is, met
ε 0 = 8 , 85 × 10 12 C 2 m 2 N 1 {\displaystyle \varepsilon _{0}=8,85\times 10^{-12}C^{2}{\text{m}}^{-2}{\text{N}}^{-1}} die elektriese veldkonstante van vakuum.
ε r {\displaystyle \varepsilon _{r}} is die relatiewe elektriese veldkonstante van die medium tussen die twee ladings.

Indien εr = 1, dan

k 8,988 × 10 9 Nm 2 C 2 {\displaystyle k\approx 8{,}988\times 10^{9}{\text{ Nm}}^{2}C^{-2}}
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei. Coulomb se wet
coulomb, taal, wysig, genoem, franse, natuurkundige, charles, augustin, coulomb, beskryf, krag, twee, elektriese, puntladings, mekaar, uitoefen, definisie, wysigdie, elektrostatiese, krag, tussen, twee, puntladings, direk, eweredig, produk, ladings, omgekeerd,. Coulomb se wet Taal Hou dop Wysig Coulomb se wet genoem na die Franse natuurkundige Charles Augustin de Coulomb beskryf die krag wat twee elektriese puntladings op mekaar uitoefen Definisie WysigDie elektrostatiese krag tussen twee puntladings is direk eweredig aan die produk van die ladings en omgekeerd eweredig aan die kwadraat van die afstand tussen die ladings Die formule is F C k Q 1 Q 2 r 2 displaystyle F C k cdot frac Q 1 cdot Q 2 r 2 waarin FC die krag is wat die ladings op mekaar uitoefen in SI uitgedruk in N newton of kg m s 2 Q1 en Q2 beide die ladings voorstel in SI eehede uitgedruk in C coulomb of As amperesekonde r die afstand is tussen beide ladings in SI uitgedruk in meter k 1 4 p e 0 e r displaystyle k frac 1 4 pi varepsilon 0 varepsilon r die konstante van Coulomb is met e 0 8 85 10 12 C 2 m 2 N 1 displaystyle varepsilon 0 8 85 times 10 12 C 2 text m 2 text N 1 die elektriese veldkonstante van vakuum e r displaystyle varepsilon r is die relatiewe elektriese veldkonstante van die medium tussen die twee ladings Indien er 1 dan k 8 988 10 9 Nm 2 C 2 displaystyle k approx 8 988 times 10 9 text Nm 2 C 2 Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Coulomb se wet amp oldid 1778463,