Connor Paolo
Connor Paolo (gebore 11 Julie 1990) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Mystic River (2003), Alexander (2004), World Trade Center (2006), en Stake Land (2010). Connor Paolo Geboorte 11 Julie 1990 (1990-07-11) (31 jaar oud) Nasionaliteit Amerikaans Beroep(e) Akteur Aktiewe jare 2002–nou Internet-rolprentdatabasis-profiel Inhoud
Rolprente
Televisiereekse
Televisierolprente
Video's
