fbpx
Wikipedia

Blouwildebees

Die blouwildebees (Connochaetes taurinus) is 'n groot wildsbok wat aangetref word in die noordelike deel van Transvaal en ooswaarts tot teen die Swazilandgrens, Noord-Natal in Zoeloeland.

Blouwildebees
Blouwildebees in die Krugerwildtuin, Suid-Afrika
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. taurinus
Binomiale naam
Connochaetes taurinus
(Burchell, 1823)
Subspesies

C. t. taurinus, blouwildebees of Bridled Gnu
C. t. albojubatus, oostelike witbaardwildebees
C. t. cooksoni, Cookson-wildebees
C. t. johnstoni, Njassaland-wildebees
C. t. mearnsi, westelike witbaardwildebees

██ C. t. taurinus██ C. t. cooksoni██ C. t. johnstoni██ C. t. albojubatus██ C. t. mearnsi

Inhoud

Blouwildebeeste verkies 'n oop boomveld-savanne met permanente oop water. Binne hierdie gebied sal hulle in valleie en teen berghange voorkom.

Blouwildebeeste kom in troppe van 20-30 voor. Tydens periodes van voedselskaarste sal groot samedrommings vorm om na beter weivelde te migreer.

Die sosiale struktuur bestaan uit territoriale bulle, koei- en bultroppe. Koeitroppe bestaan uit koeie met hul jongste kalwers. Hierdie troppe beweeg deur territoriale bulle se gebiede en gedurende die paartyd sal die bulle met bronstige koeie paar. Die gemiddelde teeltropgrootte in Oos-Afrika is 10 diere en die tuisgebied is ongeveer 2 500 ha.

Bultroppe is losser versamelings van volwasse en jong bulle wat uit koeitroppe verdryf is. Die diere bly aan die rand van die gebiede van koeitroppe wat gewoonlik die swakste veld is.

Bouwildebeeste rol hul pels gereeld teen sekere areas van hul habitat.

Blouwildebeeste is grasvreters en verkies groen, kort gras. Die diere is lief om op pas gebrande veld te beweeg om groen grasspruite te benut.

Paartyd is van Maart tot Mei, met 'n spitskalfseisoen van November tot Desember. Die draagtyd is 8,5 maande, waarna 'n enkele kalf gebore word.

  • Blouwildebeeste noord van Namutoni, Nasionale Etoshawildtuin, Namibië.

  • Twee vegtende blouwildebeeste in die Nasionale Etoshawildtuin, Namibië.

  • 'n Rustende blouwildebees naby Klein Namutoni Fontain, Fort Namutoni, Nasionale Etoshawildtuin, Namibië.

  • 'n Jong blouwildebees in die Tswalu Kalahari Reservaat, Suid-Afrika.

Blouwildebees
blouwildebees, taal, wysig, aangestuur, vanaf, connochaetes, taurinus, blouwildebees, connochaetes, taurinus, groot, wildsbok, aangetref, word, noordelike, deel, transvaal, ooswaarts, teen, swazilandgrens, noord, natal, zoeloeland, krugerwildtuin, suid, afrika. Blouwildebees Taal Hou dop Wysig Aangestuur vanaf Connochaetes taurinus Die blouwildebees Connochaetes taurinus is n groot wildsbok wat aangetref word in die noordelike deel van Transvaal en ooswaarts tot teen die Swazilandgrens Noord Natal in Zoeloeland BlouwildebeesBlouwildebees in die Krugerwildtuin Suid AfrikaWetenskaplike klassifikasieKoninkryk AnimaliaFilum ChordataSubfilum VertebrataKlas MammaliaOrde ArtiodactylaFamilie BovidaeGenus ConnochaetesSpesie C taurinusBinomiale naamConnochaetes taurinus Burchell 1823 SubspesiesC t taurinus blouwildebees of Bridled Gnu C t albojubatus oostelike witbaardwildebees C t cooksoni Cookson wildebees C t johnstoni Njassaland wildebees C t mearnsi westelike witbaardwildebees C t taurinus C t cooksoni C t johnstoni C t albojubatus C t mearnsi Inhoud 1 Habitat 2 Gewoontes 3 Voedsel 4 Voortplanting 5 Fotogalery 6 Sien ook 7 Eksterne skakelsHabitat WysigBlouwildebeeste verkies n oop boomveld savanne met permanente oop water Binne hierdie gebied sal hulle in valleie en teen berghange voorkom Gewoontes WysigBlouwildebeeste kom in troppe van 20 30 voor Tydens periodes van voedselskaarste sal groot samedrommings vorm om na beter weivelde te migreer Die sosiale struktuur bestaan uit territoriale bulle koei en bultroppe Koeitroppe bestaan uit koeie met hul jongste kalwers Hierdie troppe beweeg deur territoriale bulle se gebiede en gedurende die paartyd sal die bulle met bronstige koeie paar Die gemiddelde teeltropgrootte in Oos Afrika is 10 diere en die tuisgebied is ongeveer 2 500 ha Bultroppe is losser versamelings van volwasse en jong bulle wat uit koeitroppe verdryf is Die diere bly aan die rand van die gebiede van koeitroppe wat gewoonlik die swakste veld is Bouwildebeeste rol hul pels gereeld teen sekere areas van hul habitat Voedsel WysigBlouwildebeeste is grasvreters en verkies groen kort gras Die diere is lief om op pas gebrande veld te beweeg om groen grasspruite te benut Voortplanting WysigPaartyd is van Maart tot Mei met n spitskalfseisoen van November tot Desember Die draagtyd is 8 5 maande waarna n enkele kalf gebore word Fotogalery Wysig Blouwildebeeste noord van Namutoni Nasionale Etoshawildtuin Namibie Twee vegtende blouwildebeeste in die Nasionale Etoshawildtuin Namibie n Rustende blouwildebees naby Klein Namutoni Fontain Fort Namutoni Nasionale Etoshawildtuin Namibie n Jong blouwildebees in die Tswalu Kalahari Reservaat Suid Afrika Sien ook WysigLys van Suider Afrikaanse soogdiere volgens alfabet Lys van Suider Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike name Suider Afrikaanse soogdiere en hul ordesEksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Blouwildebees Wikiwoordeboek het n inskrywing vir blouwildebees Wikispecies het meer inligting verwant aan BlouwildebeesOntsluit van https af wikipedia org w index php title Blouwildebees amp oldid 2260096,