fbpx
Wikipedia

Swartwildebees

Die swartwildebees (Connochaetes gnou) is 'n groot wildsbok wat in die hoë velde van Suider-Afrika voorkom. Die spesie het uitsterwing in die gesig gestaar, maar bevolkings in privaat gebiede en natuurreservate het na 1994 met sukses toegeneem.

Swartwildebees
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
C. gnou
Binomiale naam
Connochaetes gnou
(Zimmermann, 1780)
verspreiding
Sinonieme
  • Bos gnou (Zimmermann, 1777)
  • Antilope capensis (Gatterer, 1780)
  • Antilope gnou (Zimmermann, 1780)
  • Antilope gnu (Gmelin, 1788)
  • Catoblepas operculatus (Brookes, 1828)
  • Bos connochaetes (Forster, 1844)

Volwasse swartwildebeeste het 'n gemiddelde massa van 180 kg en 'n hoogte van 120 cm. Hulle lyk baie op die blouwildebees, maar is ietwat kleiner en het 'n wit stert. Die bulle het horings wat tot 68 cm lank kan word.

Die koei is vir 8 tot 8,5 maande dragtig, waarna 'n enkele kalfie gebore word. Swartwildebeeste het 'n moontlike lewensduur van 20 jaar.

'n Swartwildebees op galop in die Kliprivier Natuurreservaat, Johannesburg.

Inhoud

  1. (en) IUCN SSC Antelope Specialist Group (2008) In: IUCN 2010. IUBN-rooilys van veilige spesies. Weergawe 2010.2. Besoek op 28 Augustus 2010.
  2. (en) von Richter, W. (1974). "Connochaetes gnou". Mammalian Species. The American Society of Mammalogists (50): 1–6.

Swartwildebees
swartwildebees, taal, wysig, aangestuur, vanaf, connochaetes, gnou, swartwildebees, connochaetes, gnou, groot, wildsbok, hoë, velde, suider, afrika, voorkom, spesie, uitsterwing, gesig, gestaar, maar, bevolkings, privaat, gebiede, natuurreservate, 1994, sukses. Swartwildebees Taal Hou dop Wysig Aangestuur vanaf Connochaetes gnou Die swartwildebees Connochaetes gnou is n groot wildsbok wat in die hoe velde van Suider Afrika voorkom Die spesie het uitsterwing in die gesig gestaar maar bevolkings in privaat gebiede en natuurreservate het na 1994 met sukses toegeneem SwartwildebeesBewaringstatusVeilig IUCN 3 1 1 Wetenskaplike klassifikasieKoninkryk AnimaliaFilum ChordataKlas MammaliaOrde ArtiodactylaFamilie BovidaeSubfamilie AlcelaphinaeGenus ConnochaetesSpesie C gnouBinomiale naamConnochaetes gnou Zimmermann 1780 verspreidingSinoniemeBos gnou Zimmermann 1777 Antilope capensis Gatterer 1780 Antilope gnou Zimmermann 1780 Antilope gnu Gmelin 1788 Catoblepas operculatus Brookes 1828 Bos connochaetes Forster 1844 2 Volwasse swartwildebeeste het n gemiddelde massa van 180 kg en n hoogte van 120 cm Hulle lyk baie op die blouwildebees maar is ietwat kleiner en het n wit stert Die bulle het horings wat tot 68 cm lank kan word Die koei is vir 8 tot 8 5 maande dragtig waarna n enkele kalfie gebore word Swartwildebeeste het n moontlike lewensduur van 20 jaar n Swartwildebees op galop in die Kliprivier Natuurreservaat Johannesburg Inhoud 1 Sien ook 2 Verwysings 3 Bronnelys 4 Eksterne skakelsSien ook WysigLys van Suider Afrikaanse soogdiere Lys van Suider Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike name Suider Afrikaanse soogdiere en hul ordesVerwysings Wysig en IUCN SSC Antelope Specialist Group 2008 Connochaetes gnou In IUCN 2010 IUBN rooilys van veilige spesies Weergawe 2010 2 www iucnredlist org Besoek op 28 Augustus 2010 en von Richter W 1974 Connochaetes gnou Mammalian Species The American Society of Mammalogists 50 1 6 Bronnelys Wysig en IUCN SSC Antelope Specialist Group 2008 Hippotragus niger 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008 Verkry op Mei 2010 Soogdiere van die Krugerwildtuin en ander Nasionale Parke 1979 Saamgestel deur Die Nasionale Parkeraad n Publikasie van die Raad van Kuratore vir Nasionale Parke van die Republiek van Suid Afrika ISBN 0 86953 027 5 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Swartwildebees Wikiwoordeboek het n inskrywing vir swartwildebees Wikispecies het meer inligting verwant aan SwartwildebeesOntsluit van https af wikipedia org w index php title Swartwildebees amp oldid 2193884,