fbpx
Wikipedia

Connacht Rugby

Connacht Rugby ((ga) Rugbaí Connachta) is een van die vier professionele rugbyspanne op die Ierse eiland. Hulle ding mee in die Guiness Pro14, Europese Rugbykampioenebeker, Europese Rugbyuitdaagbeker. Die span verteenwoordie vir IRVU COnnacht-tak, wat een van die vier hooftakke van die IRVU is, en is verantwoordelik vir rugby in die geografiese provinsie van Connacht.

Connacht
Unie Ierse Rugbyvoetbalunie
Bynaam(e) Die Duiwel S’n
Stigting 1885
Stadion Galway Sportgronde, Galway
Kapasiteit 8 100
Afrigter(s) Kieran Keane
Kaptein(s) John Muldoon
Liga(s) Guiness Pro14
2017-’18 11de
Spankleure


Alt. kleure

Statistiek
Meeste wedstryde 303 John Muldoon
Meeste punte 688 Ian Keatley
Meeste drieë 42 Fionn Carr
Amptelike webwerf

Connacht se tuiswedstryde word op die Galway Sportgronde gespeel en daar is plek vir 8 100 toeskouers. Connacht speel in ’n oorwegend groen-en-blou trui, groen broek en groen-en-wit kouse. Die wapen van Connacht Rugby is ’n aangepaste weergawe van die provinsiale vlag van Connacht en bestaan uit ’n gehalveerde arend en arm wat ’n swaard vashou.

Met slegs 7% van die totale aantal Ierse rugbyspelers het Connacht ’n baie kleiner spelerbasis om van te kies as die ander drie provinsies, gedeeltelik weens die klein bevolking van die provinsie en die relatiewe gewildheid van sportsoorte van die Gaeliese Atletiekvereniging soos Gaeliese voetbal en hurling. Rugby in Connacht het egter uitgebrei met groter kaartjieverkope veral in Connacht se eerste seisoen van deelname aan die Heinekenbeker. Deur die pogings van die Connacht-tak van die IRVU het die provinsie ook in skooldeelname en ouderdomsgroepe gegroei deur inisiatiewe soos die Grassroots to Greenshirts-veldtog. Die Connacht Eagles, ’n ontwikkelingspan, speel sedert die 2012-’13-seisoen in die Britse en Ierse Beker.

Inhoud

Keltiese Liga/Pro12/Pro14

Seisoen Pos Gespeel Gewen Gelyk Verloor BP Punte Notas
2004-’05 10de 20 7 1 12 7 37
2005-’06 10de 20 6 0 14 5 37
2006-’07 10de 20 4 2 14 6 26
2007-’08 10de 18 5 1 12 2 24
2008-’09 10de 18 4 0 14 4 20
2009-’10 10de 18 5 1 12 4 26
2010-’11 9de 22 7 1 14 9 39
2011-’12 8ste 22 7 1 14 7 37
2012-’13 8ste 22 8 1 13 4 38
2013-’14 10de 22 6 0 16 11 35
2014-’15 7de 22 10 1 11 8 50
2015-’16 2de 22 15 0 7 13 73 Wen in eindrondte teen Glasgow Warriors
2016-’17 8ste 22 9 0 13 8 44
2017-’18 11de 21 7 0 14 11 39
2018-’19 5de 21 12 0 9 13 61 Verloor in uitspeelwedstryd teen Ulster

Heinekenbeker/Rugbykampioenebeker

Seisoen Poel/Rondte Pos Gespeel Gewen Gelyk Verloor BP Punte Notas
2011-’12 Poel 6 4de 6 1 0 5 2 6
2012-’13 Poel 3 3de 6 3 0 3 0 12
2013-’14 Poel 3 3de 6 3 0 3 1 13
2016-’17 Poel 2 3de 6 4 0 2 2 18

Europese Rugbyuitdaagbeker

Seisoen Poel/Rondte Pos Gespeel Gewen Gelyk Verloor BP Punte Notas
1996-’97 Poel 3 4de 5 2 0 3 NVT 4
1997-’98 Poel 4 1de 6 5 0 1 NVT 10 Verloor in kwarteindstryd teen Agen
1998-’99 Poel 1 5de 6 3 0 3 NVT 6
1999-’00 Poel 4 3de 6 2 0 4 NVT 4
2000-’01 Poel 2 4de 6 1 0 5 NVT 2
2001-’02 Poel 4 2de 6 3 0 3 NVT 6
2002-’03 Verloor in kwarteindrondte teen Pontypridd (gemiddelde telling 47–39)
2003-’04 Verloor in halfeindrondte teen Harlequins (gemiddelde telling 49–45)
2004-’05 Verloor in halfeindrondte teen Sale Sharks (gemiddelde telling 84–27)
2005-’06 Poel 5 2de 6 4 0 2 4 20 Verloor in kwarteindstryd teen Newcastle Falcons
2006-’07 Poel 4 3de 6 1 0 5 4 8
2007-’08 Poel 3 3de 6 3 0 3 3 15
2008-’09 Poel 1 2de 6 4 0 2 3 19 Verloor in kwarteindstryd teen Northampton Saints
2009-’10 Poel 2 1ste 6 6 0 0 2 26 Verloor in halfeindstryd teen Toulon
2010-’11 Poel 1 2de 6 3 0 3 3 15
2014-’15 Poel 2 2de 6 4 0 2 4 20 Verloor in kwarteindstryd teen Gloucester
2015-’16 Poel 1 1ste 6 4 0 2 3 19 Verloor in kwarteindstryd teen Grenoble

Connacht se span vir die 2017-’18-seisoen:

  • (en) Amptelike werf
  • (en) Nie-amptelike aanhangersforum
  1. . The42 (in Engels). 31 Augustus 2016. vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op31 Augustus 2016.
  2. (en) 21 Oktober 2013 op Wayback Machine
  3. (en) 27 September 2013 op Wayback Machine

Connacht Rugby
connacht, rugby, ierse, provinsiale, rugbyspan, taal, wysig, rugbaí, connachta, vier, professionele, rugbyspanne, ierse, eiland, hulle, ding, guiness, pro14, europese, rugbykampioenebeker, europese, rugbyuitdaagbeker, span, verteenwoordie, irvu, connacht, vier. Connacht Rugby Ierse provinsiale rugbyspan Taal Hou dop Wysig Connacht Rugby ga Rugbai Connachta is een van die vier professionele rugbyspanne op die Ierse eiland Hulle ding mee in die Guiness Pro14 Europese Rugbykampioenebeker Europese Rugbyuitdaagbeker Die span verteenwoordie vir IRVU COnnacht tak wat een van die vier hooftakke van die IRVU is en is verantwoordelik vir rugby in die geografiese provinsie van Connacht ConnachtUnie Ierse RugbyvoetbalunieBynaam e Die Duiwel S nStigting 1885Stadion Galway Sportgronde GalwayKapasiteit 8 100Afrigter s Kieran KeaneKaptein s John MuldoonLiga s Guiness Pro142017 18 11deSpankleure Alt kleureStatistiekMeeste wedstryde 303 John MuldoonMeeste punte 688 Ian KeatleyMeeste driee 42 Fionn CarrAmptelike webwerfwww connachtrugby ie Connacht se tuiswedstryde word op die Galway Sportgronde gespeel en daar is plek vir 8 100 toeskouers 1 Connacht speel in n oorwegend groen en blou trui groen broek en groen en wit kouse Die wapen van Connacht Rugby is n aangepaste weergawe van die provinsiale vlag van Connacht en bestaan uit n gehalveerde arend en arm wat n swaard vashou Met slegs 7 van die totale aantal Ierse rugbyspelers het Connacht n baie kleiner spelerbasis om van te kies as die ander drie provinsies gedeeltelik weens die klein bevolking van die provinsie en die relatiewe gewildheid van sportsoorte van die Gaeliese Atletiekvereniging soos Gaeliese voetbal en hurling Rugby in Connacht het egter uitgebrei met groter kaartjieverkope 2 veral in Connacht se eerste seisoen van deelname aan die Heinekenbeker Deur die pogings van die Connacht tak van die IRVU het die provinsie ook in skooldeelname en ouderdomsgroepe gegroei deur inisiatiewe soos die Grassroots to Greenshirts veldtog 3 Die Connacht Eagles n ontwikkelingspan speel sedert die 2012 13 seisoen in die Britse en Ierse Beker Inhoud 1 Seisoenbepalings 1 1 Keltiese Liga Pro12 Pro14 1 2 Heinekenbeker Rugbykampioenebeker 1 3 Europese Rugbyuitdaagbeker 2 Huidige span 3 Eksterne skakel 4 VerwysingsSeisoenbepalings WysigKeltiese Liga Pro12 Pro14 Wysig Seisoen Pos Gespeel Gewen Gelyk Verloor BP Punte Notas2004 05 10de 20 7 1 12 7 372005 06 10de 20 6 0 14 5 372006 07 10de 20 4 2 14 6 262007 08 10de 18 5 1 12 2 242008 09 10de 18 4 0 14 4 202009 10 10de 18 5 1 12 4 262010 11 9de 22 7 1 14 9 392011 12 8ste 22 7 1 14 7 372012 13 8ste 22 8 1 13 4 382013 14 10de 22 6 0 16 11 352014 15 7de 22 10 1 11 8 502015 16 2de 22 15 0 7 13 73 Wen in eindrondte teen Glasgow Warriors2016 17 8ste 22 9 0 13 8 442017 18 11de 21 7 0 14 11 392018 19 5de 21 12 0 9 13 61 Verloor in uitspeelwedstryd teen UlsterHeinekenbeker Rugbykampioenebeker Wysig Seisoen Poel Rondte Pos Gespeel Gewen Gelyk Verloor BP Punte Notas2011 12 Poel 6 4de 6 1 0 5 2 62012 13 Poel 3 3de 6 3 0 3 0 122013 14 Poel 3 3de 6 3 0 3 1 132016 17 Poel 2 3de 6 4 0 2 2 18Europese Rugbyuitdaagbeker Wysig Seisoen Poel Rondte Pos Gespeel Gewen Gelyk Verloor BP Punte Notas1996 97 Poel 3 4de 5 2 0 3 NVT 41997 98 Poel 4 1de 6 5 0 1 NVT 10 Verloor in kwarteindstryd teen Agen1998 99 Poel 1 5de 6 3 0 3 NVT 61999 00 Poel 4 3de 6 2 0 4 NVT 42000 01 Poel 2 4de 6 1 0 5 NVT 22001 02 Poel 4 2de 6 3 0 3 NVT 62002 03 Verloor in kwarteindrondte teen Pontypridd gemiddelde telling 47 39 2003 04 Verloor in halfeindrondte teen Harlequins gemiddelde telling 49 45 2004 05 Verloor in halfeindrondte teen Sale Sharks gemiddelde telling 84 27 2005 06 Poel 5 2de 6 4 0 2 4 20 Verloor in kwarteindstryd teen Newcastle Falcons2006 07 Poel 4 3de 6 1 0 5 4 82007 08 Poel 3 3de 6 3 0 3 3 152008 09 Poel 1 2de 6 4 0 2 3 19 Verloor in kwarteindstryd teen Northampton Saints2009 10 Poel 2 1ste 6 6 0 0 2 26 Verloor in halfeindstryd teen Toulon2010 11 Poel 1 2de 6 3 0 3 3 152014 15 Poel 2 2de 6 4 0 2 4 20 Verloor in kwarteindstryd teen Gloucester2015 16 Poel 1 1ste 6 4 0 2 3 19 Verloor in kwarteindstryd teen GrenobleHuidige span WysigConnacht se span vir die 2017 18 seisoen Stutte Finlay Bealham Denis Buckley Conor Carey JP Cooney Peter McCabe Dominic Robertson McCoy Hakers Shane Delahunt Dave Heffernan Tom McCartney Pat O Toole Slotte Andrew Browne James Cannon Ultan Dillane Quinn Roux Gavin Thonrbury Losvoorspelers Jarrad Butler James Connolly Naulia Dawai Jake Heenan Eoghan Masterson Eoin McKeon John Muldoon Sean O Brien Skrumskakels Caolin Blade Kieran Marmion Conor McKeon James Mitchell Losskakels Jack Carty Steve Crosbie Andrew Deegan Senters Bundee Aki Tom Farrell Eoin Griffin Peter Robb Craig Ronaldson Vleuels Niyi Adeolokun Cormac Brennan Matt Healy Stacey Ili Cian Kelleher Rory Scholes Heelagters Darragh Leader Tiernan O HalloranEksterne skakel Wysig en Connacht Rugby Amptelike werf en ConnachtClan Nie amptelike aanhangersforumVerwysings Wysig n Nuwe sitpaviljoen is in plek op die Sportgronde vir Connacht se nuwe seisoen The42 in Engels 31 Augustus 2016 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019 Besoek op 31 Augustus 2016 en faktura co uk Geargiveer 21 Oktober 2013 op Wayback Machine en Grassroots to Greenshirts Connacht Rugby Geargiveer 27 September 2013 op Wayback MachineOntsluit van https af wikipedia org w index php title Connacht Rugby amp oldid 2427385,