fbpx
Wikipedia

Concordia

Concordia is ’n dorp in Namakwaland, Noord-Kaap, 19 km noordoos van Springbok, wat onder die ou bedeling uitsluitlik vir bruin mense gereserveer was.

Concordia
Dorp
Die lokomotief Pioneer wat net buite Okiep ontspoor het toe 'n Boerekommando die dorp aangeval het, is op 1 Mei 1902 vanaf Concordia geloods.
Concordia
Concordia se ligging in Noord-Kaap
Koördinate:29°32′S17°57′O /29.533°S 17.950°O /-29.533; 17.950Koördinate:29°32′S17°57′O /29.533°S 17.950°O /-29.533; 17.950
Land Suid-Afrika
ProvinsieNoord-Kaap
DistrikNamakwa
MunisipaliteitNama Khoi
Oppervlak
• Totaal4,83 km2 (1,86 vk. myl)
Bevolking
(2011)
• Totaal4 988
• Digtheid1 033/km2 (2 680/vk. m.)
Rasverdeling(2011)
Wit mense0.3%
Indiërs/Asiërs0.6%
Bruin mense97.8%
Swart mense1.0%
Ander0.4%
Taal(2011)
Afrikaans98.5%
Ander1.5%
Poskode(strate)
8271
Poskode(posbusse)
8271
Genl. Jan Smuts en sy staf te Concordia in Namakwaland, Mei 1902. Smuts staan vierde van links en Deneys Reitz sit links.

Concordia was een van die vyf kleurlingreservate in Klein-Namakwaland (die deel van Namakwaland suid van die Oranjerivier) en het 63 221 ha beslaan. Dit het ontstaan as ’n Rynse sendingstasie tydens die eerste helfte van die 19de eeu. In 1863 het die Nederduitse Gereformeerde Kerk tot die gebied toegetree en ’n sendingstasie tot stand gebring.

In 1940 het ’n Duitse mineraloog, Albert von Schlicht, uit Berlyn in Kaapstad aangekom, na Namakwaland gegaan as prospekteerder en die kopermyn ontdek wat later die naam Concordia gekry het. Maar die insinking in die koperprys het hom genoodsaak om die myn te sluit. In 1949 is dit heropen as die O’okiep-kopermaatskappy (OCC), waarin talle plaaslike mense gewerk het. Die inwoners van Concordia, wat omstreeks 1970 sowat 2 600 getel het, het tradisioneel ’n bestaan gevoer uit veeboerdery (skape en bokke) en die verbouing van Graan. Weens lae produktiwiteit het sowat ’n kwart van die volwasse bevolking as trekarbeiders in die mynbou, visserye en op die dorpie gewerk.

Volgens die sensus van 2011 was dorp se bevolking toe 4 988, van wie 4 878 (98%) bruin was. Die swart inwoners het 50 getel, die Indiërs of Asiërs 29, “ander” 19 en wittes 13.

  1. Bagshawe, Peter (2012). Locomotives of the Namaqualand Railway and Copper Mines (1st ed.). Stenvalls. pp. 37–38. ISBN 978-91-7266-179-0.
  2. . Sensus 2011.
  3. (en) . URL besoek op 21 November 2017.

Concordia
concordia, taal, wysig, dorp, namakwaland, noord, kaap, noordoos, springbok, onder, bedeling, uitsluitlik, bruin, mense, gereserveer, dorpdie, lokomotief, pioneer, buite, okiep, ontspoor, boerekommando, dorp, aangeval, 1902, vanaf, geloods, ligging, noord, kaa. Concordia Taal Hou dop Wysig Concordia is n dorp in Namakwaland Noord Kaap 19 km noordoos van Springbok wat onder die ou bedeling uitsluitlik vir bruin mense gereserveer was ConcordiaDorpDie lokomotief Pioneer wat net buite Okiep ontspoor het toe n Boerekommando die dorp aangeval het is op 1 Mei 1902 vanaf Concordia geloods 1 Concordia Concordia se ligging in Noord KaapKoordinate 29 32 S 17 57 O 29 533 S 17 950 O 29 533 17 950 Koordinate 29 32 S 17 57 O 29 533 S 17 950 O 29 533 17 950Land Suid AfrikaProvinsieNoord KaapDistrikNamakwaMunisipaliteitNama KhoiOppervlak 2 Totaal4 83 km2 1 86 vk myl Bevolking 2011 2 Totaal4 988 Digtheid1 033 km2 2 680 vk m Rasverdeling 2011 2 Wit mense0 3 Indiers Asiers0 6 Bruin mense97 8 Swart mense1 0 Ander0 4 Taal 2011 2 Afrikaans98 5 Ander1 5 Poskode strate 8271Poskode posbusse 8271 Genl Jan Smuts en sy staf te Concordia in Namakwaland Mei 1902 Smuts staan vierde van links en Deneys Reitz sit links Concordia was een van die vyf kleurlingreservate in Klein Namakwaland die deel van Namakwaland suid van die Oranjerivier en het 63 221 ha beslaan Dit het ontstaan as n Rynse sendingstasie tydens die eerste helfte van die 19de eeu In 1863 het die Nederduitse Gereformeerde Kerk tot die gebied toegetree en n sendingstasie tot stand gebring In 1940 het n Duitse mineraloog Albert von Schlicht uit Berlyn in Kaapstad aangekom na Namakwaland gegaan as prospekteerder en die kopermyn ontdek wat later die naam Concordia gekry het Maar die insinking in die koperprys het hom genoodsaak om die myn te sluit In 1949 is dit heropen as die O okiep kopermaatskappy OCC waarin talle plaaslike mense gewerk het Die inwoners van Concordia wat omstreeks 1970 sowat 2 600 getel het het tradisioneel n bestaan gevoer uit veeboerdery skape en bokke en die verbouing van Graan Weens lae produktiwiteit het sowat n kwart van die volwasse bevolking as trekarbeiders in die mynbou visserye en op die dorpie gewerk Volgens die sensus van 2011 was dorp se bevolking toe 4 988 van wie 4 878 98 bruin was Die swart inwoners het 50 getel die Indiers of Asiers 29 ander 19 en wittes 13 3 Bron Wysig en Potgieter D J ed 1973 Standard Encyclopaedia of Southern Africa volume 8 Cape Town Nasionale Opvoedkundige Uitgewery Nasou Verwysings Wysig Bagshawe Peter 2012 Locomotives of the Namaqualand Railway and Copper Mines 1st ed Stenvalls pp 37 38 ISBN 978 91 7266 179 0 2 0 2 1 2 2 2 3 Hoofplek Concordia Sensus 2011 en 2011 sensussyfers uiteengesit op die webtuiste adrianfrith com URL besoek op 21 November 2017 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Concordia amp oldid 1626350,