fbpx
Wikipedia

Concerto

'n Concerto of konsert is 'n werk in simfoniese vorm, gewoonlik met drie bewegings, vir een of soms meer soliste met orkes.

Gedurende die 16de tot 18de eeue was 'n concerto gekenmerk as 'n komposisie vir diverse ensemble van stemme, instrumente, of albei. Hierdie gebruik is afkomstig vanaf die die oorspronklike Italiaanse betekenis van concertare, wat beteken om saam te sluit of by een te kom. Die uitvoerders van 'n vroeë concerto was gewoonlik heterogeen in een of ander sin, soos byvoorbeeld soliste en koor, twee aparte kore, verskillende instrumente, of, mees algemeen, stemme en instrumente. Deur die 17de eeu het die term concerto 'n bykomende Latynse betekenis aangeneem, naamlik een van "baklei" of "stryding", in versying na die opposisie tussen die soliste en orkes van die moderne concerto.

In die 17de eeu is geweide musiek vir stemme en instrumente algemeen concertos genoem, terwyl sekulêre werke van soortgelyke aard algemeen arias, musiche, of kantates genoem is. Grootskaalse geweide concertos vir koor, soliste en instrumente was algemeen in Venesië, en verskyn in versamelings van die 16de eeu vorentoe, deur Andrea Gabrielli en Giovanni Gabrielli asook Claudio Monteverdi.

Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Concerto
concerto, lees, ander, taal, wysig, konsert, werk, simfoniese, vorm, gewoonlik, drie, bewegings, soms, meer, soliste, orkes, frederik, pruise, voer, fluitconcerto, sanssouci, bach, klavier, johann, joachim, quantz, leun, teen, muur, regs, adolph, menzel, 1852,. Concerto Lees in 039 n ander taal Hou dop Wysig n Concerto of konsert is n werk in simfoniese vorm gewoonlik met drie bewegings vir een of soms meer soliste met orkes Frederik II van Pruise voer n fluitconcerto op in Sanssouci met C P E Bach op klavier Johann Joachim Quantz leun teen die muur regs Adolph Menzel 1852 Gedurende die 16de tot 18de eeue was n concerto gekenmerk as n komposisie vir diverse ensemble van stemme instrumente of albei Hierdie gebruik is afkomstig vanaf die die oorspronklike Italiaanse betekenis van concertare wat beteken om saam te sluit of by een te kom Die uitvoerders van n vroee concerto was gewoonlik heterogeen in een of ander sin soos byvoorbeeld soliste en koor twee aparte kore verskillende instrumente of mees algemeen stemme en instrumente Deur die 17de eeu het die term concerto n bykomende Latynse betekenis aangeneem naamlik een van baklei of stryding in versying na die opposisie tussen die soliste en orkes van die moderne concerto In die 17de eeu is geweide musiek vir stemme en instrumente algemeen concertos genoem terwyl sekulere werke van soortgelyke aard algemeen arias musiche of kantates genoem is Grootskaalse geweide concertos vir koor soliste en instrumente was algemeen in Venesie en verskyn in versamelings van die 16de eeu vorentoe deur Andrea Gabrielli en Giovanni Gabrielli asook Claudio Monteverdi Bronne WysigHuman Koos 1 Junie 2005 Die A tot Z van klassieke musiek Human amp Rousseau ISBN 978 0 7981 4513 8 Eksterne skakels Wysig Wikiwoordeboek het n inskrywing vir concerto Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Concerto amp oldid 1755035,