Concepción
Concepción is die grootste hawestad van Chili. Volgens die 2002-sensus woon daar 216 061 mense. Die stad is ongeveer 509,04 km ten weste van die hoofstad Santiago geleë. Die Universiteit van Concepcion is ook in die stad geleë. Kaart Wapen Vlag Land Chili Koördinate 36°46′S73°03′W /36.767°S 73.050°W /-36.767; -73.050 Gestig op 5 Oktober 1550 Oppervlakte: - Totaal 221 6 vk km Hoogte bo seevlak 12 m Bevolking: - Totaal (2002) 216 061 - Bevolkingsdigtheid 975/vk km Tydsone UTC -4 - Somertyd UTC -3 Burgemeester Patricio Kuhn (UDI) Amptelike Webwerf Inhoud