Weskuslangbeklewerik
Die Weskuslangbeklewerik (Certhilauda curvirostris) is 'n redelike algemene endemiese standvoël in kusduine en landerye veral op braak en onlangs beplante landerye. Die voël is 20 – 24 cm groot en weeg 40 - 60 gram. In Engels staan die voël bekend as die Cape Long-billed Lark. Weskuslangbeklewerik Wetenskaplike klassifikasie Domein: Koninkryk: Filum: Klas: Orde: Familie: Genus: Spesie: Binomiale naam Certhilauda curvirostris
