Wikipedia
Overberglangbeklewerik
Die Overberglangbeklewerik (Certhilauda brevirostris) is 'n redelike algemene endemiese standvoël in braakland, landerye, kusfynbos en Karoobossieveld. Die voël is 18 – 20 cm groot en weeg 35 - 40 gram. In Engels staan die voël bekend as die Agulhas Long-billed Lark. Overberglangbeklewerik De Hoop-natuurreservaat Wetenskaplike klassifikasie Domein: Koninkryk: Filum: Klas: Orde: Familie: Genus: Spesie: C. brevirostris Binomiale naam Certhilauda brevirostris Roberts, 1941
