Wikipedia
Kaokolangbeklewerik
Die Kaokolangbeklewerik (Certhilauda benguelensis) is 'n algemene amper-endemiese standvoël op dorre heuwelhange en vlaktes, waarskynlik noord van Brandberg. Die voël is 18 – 20 cm groot en weeg 35 - 53 gram. In Engels staan die voël bekend as die Benguela long-billed lark. Kaokolangbeklewerik Die nominaatsubspesie in suid-Angola Wetenskaplike klassifikasie Domein: Koninkryk: Filum: Klas: Orde: Familie: Genus: Spesie: C. benguelensis Binomiale naam Certhilauda benguelensis (Sharpe, 1904)
