Wikipedia
Barlowse lewerik
Die Barlowse lewerik (Calendulauda barlowi) is 'n gelokaliseerde algemene endemiese standvoël in dorre bossieveld en begroeide duine. Die voël is 17–18 cm groot en weeg 26–36 gram. Dit het verbaster met die Karoolewerik tussen Port Nolloth en die Oranjerivier. In Engels staan die spesie bekend as Barlow's lark. Calendulauda barlowi Barlowse lewerik Wetenskaplike klassifikasie Domein: Koninkryk: Filum: Klas: Orde: Familie: Genus: Spesie: C. barlowi Binomiale naam Certhilauda barlowi (Roberts, 1937) verspreiding Sinonieme
