* Bryopsida *


Bryopsida
Wikipedia

Bryopsida

Bryopsida is die grootste klas van Bryophyta (Mosse). Dit bestaan uit ongeveer 10 000 spesies, algemeen oral ter wêreld.

Die groep word onderskei omrede hy getande sporekapsules besit wat artrodont is: die tandjies is van malkander geskei en het 'n gewrig aan hul basis waar hulle aan die kapsule se opening vassit. Die tande word ontbloot wanneer die operculum afval. In andere groepe van die mosse is die kapsule óf nematodont met 'n aangehegte operculum óf hy splyt oop sonder operculum of tande.

Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Bryopsida
bryopsida, taal, wysig, bryidaectenidium, molluscumwetenskaplike, klassifikasieryk, plantaeafdeling, bryophytaklas, subklasesbryidae, buxbaumiidae, dicranidae, diphysciidae, funariidae, timmiidae, grootste, klas, bryophyta, mosse, bestaan, ongeveer, spesies, a. Bryopsida Taal Hou dop Wysig BryidaeCtenidium molluscumWetenskaplike klassifikasieRyk PlantaeAfdeling BryophytaKlas BryopsidaSubklasesBryidae Buxbaumiidae Dicranidae Diphysciidae Funariidae Timmiidae Bryopsida is die grootste klas van Bryophyta Mosse Dit bestaan uit ongeveer 10 000 spesies algemeen oral ter wereld Die groep word onderskei omrede hy getande sporekapsules besit wat artrodont is die tandjies is van malkander geskei en het n gewrig aan hul basis waar hulle aan die kapsule se opening vassit Die tande word ontbloot wanneer die operculum afval In andere groepe van die mosse is die kapsule of nematodont met n aangehegte operculum of hy splyt oop sonder operculum of tande Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Bryopsida amp oldid 2238876,