fbpx
Wikipedia

Brynhild Olivier

Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.

Brynhild Olivier (20 Mei 1887 – 13 Januarie 1935) was die dogter van 'n Victoriaanse Engelse politikus en een van vier susters bekend vir hulle progressiewe idees, skoonheid en assosiasies met Rupert Brooke en sy Cambridge-sirkel van neopaganiste, sowel as die Bloomsbury Groep. Gebore in Bloomsbury, Londen, Brynhild Olivier het groot geword, en was tuisonderrig in Jamaika en Limpsfield, Surrey. Alhoewel sy geen hoër onderwys gehad het nie, het sy by kulturele aktiwiteite aan die Universiteit van Cambridge betrokke geraak deur haar susters, wat daar voorgraads was.

Brynhild Olivier
Brynhild Olivier rondom 1913
Gebore(1887-05-20)20 Mei 1887
Sterf13 Januarie 1935 (op 47)

Brynhild Olivier was twee keer getroud, eers in 1912 met die kunshistorikus, Hugh Popham, by wie sy drie kinders gehad het, een van die was die kunstenaares Anne Olivier Bell. Later, het sy met Raymond Sherrard getrou,en het nog drie kinders gehad, een van die was die digter Philip Sherrard. Brynhild Olivier sterf in Londen van aplastiese anemie in 1935, op die ouderdom van 47.

  1. Levy, Paul (17 Junie 2016). . The Daily Telegraph (in Engels). vanaf die oorspronklike op 9 Junie 2020.
  2. Delany, Paul (1987). . Free Press. ISBN 978-0-02-908280-5.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Brynhild Olivier
brynhild, olivier, lees, ander, taal, wysig, hierdie, artikel, weesbladsy, geskakel, ander, bladsye, ingesluit, help, wikipedia, deur, moontlike, teks, soek, skakel, hierheen, plaas, 1887, januarie, 1935, dogter, victoriaanse, engelse, politikus, vier, susters. Brynhild Olivier Lees in 039 n ander taal Hou dop Wysig Hierdie artikel is n weesbladsy Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en n skakel hierheen te plaas Brynhild Olivier 20 Mei 1887 13 Januarie 1935 1 was die dogter van n Victoriaanse Engelse politikus en een van vier susters bekend vir hulle progressiewe idees skoonheid en assosiasies met Rupert Brooke en sy Cambridge sirkel van neopaganiste 2 sowel as die Bloomsbury Groep Gebore in Bloomsbury Londen Brynhild Olivier het groot geword en was tuisonderrig in Jamaika en Limpsfield Surrey Alhoewel sy geen hoer onderwys gehad het nie het sy by kulturele aktiwiteite aan die Universiteit van Cambridge betrokke geraak deur haar susters wat daar voorgraads was Brynhild OlivierBrynhild Olivier rondom 1913Gebore 1887 05 20 20 Mei 1887 LondenSterf13 Januarie 1935 op 47 Brynhild Olivier was twee keer getroud eers in 1912 met die kunshistorikus Hugh Popham by wie sy drie kinders gehad het een van die was die kunstenaares Anne Olivier Bell Later het sy met Raymond Sherrard getrou en het nog drie kinders gehad een van die was die digter Philip Sherrard Brynhild Olivier sterf in Londen van aplastiese anemie in 1935 op die ouderdom van 47 Verwysings Wysig Levy Paul 17 Junie 2016 How does the last surviving member of the Bloomsbury Set celebrate her 100th birthday The Daily Telegraph in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Junie 2020 Delany Paul 1987 The Neo pagans Rupert Brooke and the ordeal of youth also asThe Neo Pagans Friendship and Love in the Rupert Brooke Circle Macmillan Free Press ISBN 978 0 02 908280 5 AS1 onderhoud ref harv link Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Brynhild Olivier Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Brynhild Olivier amp oldid 2225582,