Wikipedia
Bryidae
Bryidae is die grootste subklas van Bryopsida (Mosse). Dit bestaan uit ongeveer 15 000 spesies, algmeen oral ter wêreld. Superorde: Bryanae Superorde: Rhizogonianae Superorde: Hypnanae ?Bryidae Wetenskaplike klassifikasie Sien teks.
