fbpx
Wikipedia

Bryde se walvis

Bryde se walvis (Balaenoptera brydei) is die onbekendste en in baie opsigte die mees ongewone vinwalvis. Hierdie walvisse is klein (in vergelyking met ander vinwalvisse) en weeg nie meer as 25 ton nie. Hulle verkies ook matige en tropiese waters, in vergelyking met die ander vinwalvisse, wat ook volop in poolstreke is. Hierdie walvisse word ook nader aan die kus aangetref en, alhoewel hulle die karakteristieke baardplate besit wat deur baardwalvisse gebruik word om baie klein diertjies mee te vang, bestaan hulle dieet hoofsaaklik uit vis, veral ansjovis en haring.

Bryde se walvis
Vergelyking in grootte met die gemiddelde mens
Nie genoeg data nie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Subklas:
Orde:
Suborde:
Familie:
Genus:
Spesie:
B. brydei
B. edeni
Binomiale naam
Balaenoptera brydei
Olsen, 1913
Balaenoptera edeni
Anderson, 1879

Hulle is wydverspreid in tropiese en subtropiese waters, met 'n afsonderlike, dwergspesie wat in die tropiese waters van die Westelike Stille Oseaan en Suid-Oos-Asië aangetref word. Die walvis is vernoem na Johan Bryde (1858 – 1925) wat vroeg in die 20ste eeu die Sweedse konsul in Suid-Afrika was.

  1. . Verkry op 2008-10-11.

Bryde se walvis
bryde, walvis, taal, wysig, balaenoptera, brydei, onbekendste, baie, opsigte, mees, ongewone, vinwalvis, hierdie, walvisse, klein, vergelyking, ander, vinwalvisse, weeg, meer, hulle, verkies, matige, tropiese, waters, vergelyking, ander, vinwalvisse, volop, po. Bryde se walvis Taal Hou dop Wysig Bryde se walvis Balaenoptera brydei is die onbekendste en in baie opsigte die mees ongewone vinwalvis Hierdie walvisse is klein in vergelyking met ander vinwalvisse en weeg nie meer as 25 ton nie Hulle verkies ook matige en tropiese waters in vergelyking met die ander vinwalvisse wat ook volop in poolstreke is Hierdie walvisse word ook nader aan die kus aangetref en alhoewel hulle die karakteristieke baardplate besit wat deur baardwalvisse gebruik word om baie klein diertjies mee te vang bestaan hulle dieet hoofsaaklik uit vis veral ansjovis en haring Bryde se walvisVergelyking in grootte met die gemiddelde mensBewaringstatusNie genoeg data nie 1 Wetenskaplike klassifikasieKoninkryk AnimaliaFilum ChordataKlas MammaliaSubklas EutheriaOrde CetaceaSuborde MysticetiFamilie BalaenoptiidaeGenus BalaenopteraSpesie B brydei B edeniBinomiale naamBalaenoptera brydei Olsen 1913Balaenoptera edeni Anderson 1879 Hulle is wydverspreid in tropiese en subtropiese waters met n afsonderlike dwergspesie wat in die tropiese waters van die Westelike Stille Oseaan en Suid Oos Asie aangetref word Die walvis is vernoem na Johan Bryde 1858 1925 wat vroeg in die 20ste eeu die Sweedse konsul in Suid Afrika was Sien ook WysigLys van Suider Afrikaanse soogdiere Lys van Suider Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike name Suider Afrikaanse soogdiere en hul ordesVerwysings Wysig Cetacean update of the 2008 IUCN Red List of Threatened Species Verkry op 2008 10 11 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Bryde se walvis amp oldid 2251185,