fbpx
Wikipedia

Brachylaena

Brachylaena is 'n boom genus wat hoort tot die familie Asteraceae. Hierdie genus is wydverspreid en is die tweede grootste genus in die familie. Die meeste spesies klein tot middelgroot bome. Al die spesies se blare is enkelvoudig, spiraalgewys gerangskik en ongelykkleurig. Die blare is glansend en donkergroen aan die bokant en wollerig aan die onderkant.

Brachylaena
Die Kusvaalbos (Brachylaena discolor)
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Brachylaena

Spesies

Omtrent 13 - sien teks

Inhoud

Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Brachylaena
brachylaena, taal, wysig, boom, genus, hoort, familie, asteraceae, hierdie, genus, wydverspreid, tweede, grootste, genus, familie, meeste, spesies, klein, middelgroot, bome, spesies, blare, enkelvoudig, spiraalgewys, gerangskik, ongelykkleurig, blare, glansend. Brachylaena Taal Hou dop Wysig Brachylaena is n boom genus wat hoort tot die familie Asteraceae Hierdie genus is wydverspreid en is die tweede grootste genus in die familie Die meeste spesies klein tot middelgroot bome Al die spesies se blare is enkelvoudig spiraalgewys gerangskik en ongelykkleurig Die blare is glansend en donkergroen aan die bokant en wollerig aan die onderkant BrachylaenaDie Kusvaalbos Brachylaena discolor Wetenskaplike klassifikasieKoninkryk Plantae geen rang Angiosperms geen rang Eudicots geen rang AsteridsOrde AsteralesFamilie AsteraceaeGenus Brachylaena R Br SpesiesOmtrent 13 sien teks Inhoud 1 Boomspesies 2 Sien ook 3 Bronne 4 Eksterne skakelsBoomspesies WysigBitterblaar Brachylaena elliptica Fynbitterblaar Brachylaena ilicifolia Kusvaalbos Brachylaena discolor Laeveldvaalbos Brachylaena huillensis Watervaalbos Brachylaena neriifolia Sien ook WysigAlfabetiese lys van Suid Afrikaanse bomeBronne WysigAlgemene gids tot BOME Keith Paul amp Meg Coates Palgrave 2000 ISBN 1 86872 527 8 Watter Boom is dit Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Brachylaena Wikispecies het meer inligting verwant aan Brachylaena Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Brachylaena amp oldid 2327516,