fbpx
Wikipedia

Beiteltand-lipvis

Die beiteltand-lipvis (Pseudodax moluccanus) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese gebied en aan die ooskus van Afrika vanaf die Rooisee tot by Sodwanabaai. In Engels staan die vis bekend as die Chiseltooth wrasse.

Beiteltand-lipvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Familie:
Cuvier, 1816
Genus:
Spesie:
P. moluccanus
Binomiale naam
Pseudodax moluccanus
(Valenciennes, 1840)

Inhoud

Die vis se lyf is reghoekig en dun. Daar is 'n paar plat tande voor in elke kaak wat uitstaan. Die sylyn is geboë. Die kop en lyf is grysgroen of bruin en daar is 'n donker kol op elke skub. Die dorsale vin is oranje-rooi gekleurd. Die lippe is geel en daar is 'n blou streep oor die boonste lip wat oor die wang strek. Die stertvin is swart terwyl die basis ligter is.

Die onvolwasse vis is donkerbruin met twee blou horisontale strepe; een aan die bokant en die ander van die mond tot by die anale vin se basis. Die vinne is donkerbruin tot rooibruin.

Die vis word tot 25 cm lank.

Die vis leef in koraalriwwe, gewoonlik in grotte tot op dieptes van 40 m.

Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Beiteltand-lipvis
beiteltand, lipvis, lees, ander, taal, wysig, beiteltand, lipvis, pseudodax, moluccanus, voorkom, indiese, pasifiese, gebied, ooskus, afrika, vanaf, rooisee, sodwanabaai, engels, staan, bekend, chiseltooth, wrasse, bewaringstatusveilig, iucn, wetenskaplike, kl. Beiteltand lipvis Lees in 039 n ander taal Hou dop Wysig Die beiteltand lipvis Pseudodax moluccanus is n vis wat voorkom in die Indiese Pasifiese gebied en aan die ooskus van Afrika vanaf die Rooisee tot by Sodwanabaai In Engels staan die vis bekend as die Chiseltooth wrasse Beiteltand lipvisBewaringstatusVeilig IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieDomein EukaryotaKoninkryk AnimaliaFilum ChordataSubfilum Vertebrata Cuvier 1812 Infrafilum GnathostomataSuperklas Osteichthyes Huxley 1880 Klas ActinopterygiiSubklas NeopterygiiInfraklas TeleosteiSuperorde AcanthopterygiiOrde PerciformesSuborde LabroideiFamilie Labridae Cuvier 1816Genus PseudodaxSpesie P moluccanusBinomiale naamPseudodax moluccanus Valenciennes 1840 Inhoud 1 Voorkoms 2 Habitat 3 Sien ook 4 Bron 5 Eksterne skakelVoorkoms WysigDie vis se lyf is reghoekig en dun Daar is n paar plat tande voor in elke kaak wat uitstaan Die sylyn is geboe Die kop en lyf is grysgroen of bruin en daar is n donker kol op elke skub Die dorsale vin is oranje rooi gekleurd Die lippe is geel en daar is n blou streep oor die boonste lip wat oor die wang strek Die stertvin is swart terwyl die basis ligter is Die onvolwasse vis is donkerbruin met twee blou horisontale strepe een aan die bokant en die ander van die mond tot by die anale vin se basis Die vinne is donkerbruin tot rooibruin Die vis word tot 25 cm lank Habitat WysigDie vis leef in koraalriwwe gewoonlik in grotte tot op dieptes van 40 m Sien ook WysigAlfabetiese lys van visse Lys van Suider Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamiliesBron WysigCoastal Fishes of Southern Africa Phil amp Elaine Heemstra 2004 ISBN 1 920033 01 7Eksterne skakel Wysighttp fishbase org summary Pseudodax moluccanus html Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Beiteltand lipvis amp oldid 2262153,