Beitbrug
Beitbrug is die grootste grenspos en 'n brug oor die Limpoporivier tussen Suid-Afrika en Zimbabwe. Die brug en grenspos is na die mynmagnaat Alfred Beit vernoem, wat fondse vir die konstruksie voorsien het. Koördinate:22°13′52″S29°59′13″O /22.23111°S 29.98694°O /-22.23111; 29.98694Koördinate:22°13′52″S29°59′13″O /22.23111°S 29.98694°O /-22.23111; 29.98694 Land Suid-Afrika Provinsie Limpopo Distrik Vhembe Munisipaliteit Musina Oppervlak • Totaal 0,94 km2 (0,36 vk. myl) Bevolking • Totaal 1 001 • Digtheid 1 065/km2 (2 760/vk. m.) Rasverdeling(2011) •Wit mense 1.0% •Indiërs/Asiërs 0.6% •Bruin mense 0.9% •Swart mense 97.2% •Ander 0.3% Taal(2011) •Venda 45.5% •Noord-Sotho 32.7% •Engels 10.0% •Afrikaans 6.4% •Ander 5.5% Skakelkode 015 Inhoud