fbpx
Wikipedia

Beitbrug-Bulawayo Spoorweg

Die Beitbrug-Bulawayo Spoorweg is 'n privaat spoorlynmaatskappy wat 'n spoorlyn in Zimbabwe tussen Beitbrug aan die Suid-Afrikaanse grens en Zimbabwe se tweede grootste stad Bulawayo bedryf.

Die ou Beitbrug word deesdae net vir spoorvervoer gebruik.

Die 3 voet 6 duim (1067 mm) Kaapspoor is 'n bou-bedryf-oordrag projek wat die afstand tussen Bulawayo in Zimbabwe en Suid-Afrika tot 317 kilometer (197 myl) verkort het. Voor sy inhuldiging, het die spoordiens tussen Suid-Afrika en Bulawayo 'n roete deur Botswana gebruik wat ongeveer 200 kilometer (120 myl) langer is. Die korter lyn word hoofsaaklik vir goederevervoer gebruik.

New Limpopo Projects Investments Limited (NLPI), 'n Mauritius-geregistreerde maatskappy, spesialiseer in privaatsektorbeleggings met behulp van die bou-bedryf-oordrag (BBO) konsep. Die Beitbrug-Bulawayo Spoorweg is een van drie spoorwegbedrywighede in Zimbabwe en Zambië wat 'n spoorroete tussen Suid-Afrika en die Demokratiese Republiek van die Kongo vorm.

Die Beitbrug-Bulawayo Spoorweg is op 15 Julie 1999 ingewy. Na 30 jaar van diens sal die projek aan die Nasionale Spoorweë van Zimbabwe oorhandig word teen geen koste. Dit het 'n groot negatiewe impak op die winsgewendheid van Botswana Spoorweë wie se Zimbabwe-verwante vragvolume met 90 000 ton per jaar afgeneem het tot 10 000 ton.

  1. Middleton, John. (2002). Railways of Southern Africa Locomotive Guide - 2002. Herts, Engeland: Beyer-Garratt Publications. pp. 38, 41–42.


Hierdie treinartikel is 'n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.

Beitbrug-Bulawayo Spoorweg
beitbrug, bulawayo, spoorweg, lees, ander, taal, wysig, privaat, spoorlynmaatskappy, spoorlyn, zimbabwe, tussen, beitbrug, suid, afrikaanse, grens, zimbabwe, tweede, grootste, stad, bulawayo, bedryf, beitbrug, word, deesdae, spoorvervoer, gebruik, voet, duim, . Beitbrug Bulawayo Spoorweg Lees in 039 n ander taal Hou dop Wysig Die Beitbrug Bulawayo Spoorweg is n privaat spoorlynmaatskappy wat n spoorlyn in Zimbabwe tussen Beitbrug aan die Suid Afrikaanse grens en Zimbabwe se tweede grootste stad Bulawayo bedryf Die ou Beitbrug word deesdae net vir spoorvervoer gebruik Die 3 voet 6 duim 1067 mm Kaapspoor is n bou bedryf oordrag projek wat die afstand tussen Bulawayo in Zimbabwe en Suid Afrika tot 317 kilometer 197 myl verkort het Voor sy inhuldiging het die spoordiens tussen Suid Afrika en Bulawayo n roete deur Botswana gebruik wat ongeveer 200 kilometer 120 myl langer is Die korter lyn word hoofsaaklik vir goederevervoer gebruik New Limpopo Projects Investments Limited NLPI n Mauritius geregistreerde maatskappy spesialiseer in privaatsektorbeleggings met behulp van die bou bedryf oordrag BBO konsep Die Beitbrug Bulawayo Spoorweg is een van drie spoorwegbedrywighede in Zimbabwe en Zambie wat n spoorroete tussen Suid Afrika en die Demokratiese Republiek van die Kongo vorm 1 Die Beitbrug Bulawayo Spoorweg is op 15 Julie 1999 ingewy Na 30 jaar van diens sal die projek aan die Nasionale Spoorwee van Zimbabwe oorhandig word teen geen koste Dit het n groot negatiewe impak op die winsgewendheid van Botswana Spoorwee wie se Zimbabwe verwante vragvolume met 90 000 ton per jaar afgeneem het tot 10 000 ton 2 Verwysings Wysig Middleton John 2002 Railways of Southern Africa Locomotive Guide 2002 Herts Engeland Beyer Garratt Publications pp 38 41 42 Impact of the BBR on Botswana Railways Hierdie treinartikel is n saadjie Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Beitbrug Bulawayo Spoorweg amp oldid 2388533,