Bandar Lampung
Bandar Lampung Bandar Lampung (Indonesies vir drywende hawe; vroeër die stad Tanjoeng karang - Teloek betoeng) is 'n stad en lê in die provinsie Lampung op die eiland Sumatra in Indonesië. Bandar Lampung is die provinsiale hoofstad. Die stad het 13 Buurte/administratiewe distrikte (Indonesies: kecamatan):
Bandar Lampung Kaart Wapen Vlag Land Indonesië Administratiewe gewes Lampung Oppervlakte: - Totaal 169 vk km Bevolking: - Totaal (2007) 812.087 Tydsone UTC +7 - Somertyd UTC +8 Burgemeester (party) Edi Sutrisno Amptelike webwerf Wikimedia Commons bevat media in verband met Bandar Lampung.
