Austin Amelio
Austin Amelio (gebore 27 April 1988) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Wind & Rain (2014), Everybody Wants Some!! (2016), en Song to Song (2017), en in die televisiereeks The Walking Dead (2010). Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. Austin Amelio Geboorte 27 April 1988 (1988-04-27) (33 jaar oud) Nasionaliteit Amerikaans Beroep(e) Akteur en skrywer Aktiewe jare 2010–nou Internet-rolprentdatabasis-profiel Inhoud
Rolprente
Televisiereekse
