fbpx
Wikipedia

Austin, Texas

Austin

Kaart Wapen
Vlag
Land Verenigde State
Deelstaat Texas
County Travis, Williamson, Hays
Koördinate 30°15′N97°45′W /30.250°N 97.750°W /30.250; -97.750
Stigting 1835
Geïnkorporeer op 27 Desember 1839
Oppervlakte:
- Totaal 704 vk km
Bevolking:
- Totaal (Stad en county 2010) 790 390
- Bevolkingsdigtheid 1 024,4/vk km
- Metropolitaanse gebied 1 716 291
Tydsone CST (UTC -6)
Somertyd: CDT (UTC -5)
Klimaat
- Tipe Subtropiese klimaat
- Gemiddelde jaarlikse temperatuur 20 °C
- Gem. temp. Januarie/Julie 10,5 / 29,5 °C
- Gemiddelde jaarlikse neerslae 871 mm
Burgemeester Steve Adler (D)
Amptelike Webwerf

Austin is die hoofstad van die Amerikaanse deelstaat Texas en die setel van die administratiewe distrik (county) Travis. Austin is in Sentraal-Texas op die oostelike rand van die Amerikaanse Suidweste geleë en is die vierde grootste stad in Texas en die vyftiende grootste in die Verenigde State. Dit was die derde snelgroeiendste grootstad in die land van 2000 tot 2006. Volgens die Julie 2009 Amerikaanse sensusskatting het Austin 'n bevolking van 786 382 en is dit die kulturele en ekonomiese sentrum van die Groter Austin metropolitaanse gebied, wat 'n bevolking van 1 705 075 het en daarby die 35ste grootste metropolitaanse gebied in die Verenigde State is.

Austin gesien vanaf die Internasionale Ruimtestasie

Die gebied is in die 1830's op die oewers van die Coloradorivier deur pioniers gevestig wat die dorp Waterloo genoem het. In 1839 is Waterloo verkies as die hoofstad van die pas onafhanklik geworde Republiek van Texas. Die stad is hernoem na Stephen F. Austin, wat bekend staan as die vader van Texas. Die stad het in die 19de eeu deurgaans gegroei en dit het die sentrum vir regering en opvoeding geword ná die konstruksie van die Texas-staatskapitool en die Universiteit Texas. Ná 'n gesusde groeitydperk as gevolg van die Groot Depressie het Austin voortgegaan om in 'n belangrike stad te ontwikkel en dit het later as 'n sentrum vir tegnologie en besigheid voorgetree. Vandag is die Groter Austin die tuiste van vele hoë-tek en ander maatskappy, waaronder die hoofkwartiere van vier Fortune 500-maatskappye: Whole Foods Market, Freescale Semiconductor, Forestar Group, en Dell.

Die inwoners van Austin staan as Austiniete bekend en onder hulle tel 'n diverse mengsel universiteitsprofessore, studente, politici, staatsamptenare, hoë-tek arbeiders, blou- en witboordjiearbeiders. Die hoofkampus van die Universiteit Texas is in Austin geleë. Die stad is die tuiste van ontwikkelingsentra vir vele tegnologiemaatskappye en in die hoë-tek 1990's het dit die bynaam "Silicon Hills" gekry. Die huidige amptelike slagspreuk bevorder Austin egter as "Die Regstreeksmusiek-hoofstad van die Wêreld" — 'n verwysing na die talle musici en regstreeksmusiek-oorde in die gebied. In onlangse jare het vele Austiniete die nie-amptelike slagspreuk "Hou Austin Eienaardig" aangeneem; dít verwys deels na die eklektiese en liberale lewenstyle van baie Austiniete, maar dis ook die slagspreuk vir 'n veldtog om kleiner plaaslike ondernemings te beskerm.

Die Austin-Bergstrom Internasionale Lughawe is by die stad geleë.

  1. (en) . Texas Society of Architects. Geargiveer vanaf op 21 Julie 2011. Besoek op4 Februarie 2010.
  2. (en) Christie, Les (28 Junie 2007). . CNNMoney.com. Cable News Network. vanaf die oorspronklike op 30 April 2020. Besoek op24 Julie 2008.
  3. (en) . CNN/US Census Bureau. vanaf die oorspronklike op 30 April 2020. Besoek op1 Julie 2009.
  4. (en) . Austin City Connection. City of Austin. Geargiveer vanaf op 30 September 2011. Besoek op28 Desember 2007.
  5. (en) . Austin Convention & Visitors Bureau. vanaf die oorspronklike op 1 Mei 2012. Besoek op28 Julie 2008.
  6. Fortune. 2009-Apr. Besoek op 22 Junie 2009.
  7. (it) . Geargiveer vanaf op 21 Oktober 2014.
  8. (en) . Austin City Connection. City of Austin. vanaf die oorspronklike op 23 Julie 2013. Besoek op12 Junie 2007.
  9. (en) . ATX Fest. vanaf die oorspronklike op 28 September 2018. Besoek op6 April 2007.
  10. (en) Kanter, Alexis (9 September 2004). . The Daily Texan. Besoek op28 Julie 2008.


Austin, Texas
austin, texas, lees, ander, taal, wysig, austinkaart, wapenvlag, land, verenigde, state, deelstaat, texas, county, travis, williamson, hays, koördinate, stigting, 1835, geïnkorporeer, desember, 1839, oppervlakte, totaal, bevolking, totaal, stad, county, 2010, . Austin Texas Lees in 039 n ander taal Hou dop Wysig AustinKaart WapenVlag Land Verenigde State Deelstaat Texas County Travis Williamson Hays Koordinate 30 15 N 97 45 W 30 250 N 97 750 W 30 250 97 750 Stigting 1835 Geinkorporeer op 27 Desember 1839 Oppervlakte Totaal 704 vk km Bevolking Totaal Stad en county 2010 790 390 Bevolkingsdigtheid 1 024 4 vk km Metropolitaanse gebied 1 716 291 Tydsone CST UTC 6 Somertyd CDT UTC 5 Klimaat Tipe Subtropiese klimaat Gemiddelde jaarlikse temperatuur 20 C Gem temp Januarie Julie 10 5 29 5 C Gemiddelde jaarlikse neerslae 871 mm Burgemeester Steve Adler D Amptelike Webwerf austintexas gov Austin is die hoofstad van die Amerikaanse deelstaat Texas en die setel van die administratiewe distrik county Travis Austin is in Sentraal Texas op die oostelike rand van die Amerikaanse Suidweste gelee 1 en is die vierde grootste stad in Texas en die vyftiende grootste in die Verenigde State 2 Dit was die derde snelgroeiendste grootstad in die land van 2000 tot 2006 3 Volgens die Julie 2009 Amerikaanse sensusskatting het Austin n bevolking van 786 382 en is dit die kulturele en ekonomiese sentrum van die Groter Austin metropolitaanse gebied wat n bevolking van 1 705 075 het en daarby die 35ste grootste metropolitaanse gebied in die Verenigde State is 4 Austin gesien vanaf die Internasionale Ruimtestasie Die gebied is in die 1830 s op die oewers van die Coloradorivier deur pioniers gevestig wat die dorp Waterloo genoem het 5 In 1839 is Waterloo verkies as die hoofstad van die pas onafhanklik geworde Republiek van Texas Die stad is hernoem na Stephen F Austin wat bekend staan as die vader van Texas 5 Die stad het in die 19de eeu deurgaans gegroei en dit het die sentrum vir regering en opvoeding geword na die konstruksie van die Texas staatskapitool en die Universiteit Texas 6 Na n gesusde groeitydperk as gevolg van die Groot Depressie het Austin voortgegaan om in n belangrike stad te ontwikkel en dit het later as n sentrum vir tegnologie en besigheid voorgetree 5 Vandag is die Groter Austin die tuiste van vele hoe tek en ander maatskappy waaronder die hoofkwartiere van vier Fortune 500 maatskappye Whole Foods Market Freescale Semiconductor Forestar Group en Dell 7 Die inwoners van Austin staan as Austiniete bekend en onder hulle tel n diverse mengsel universiteitsprofessore studente politici staatsamptenare hoe tek arbeiders blou en witboordjiearbeiders 8 Die hoofkampus van die Universiteit Texas is in Austin gelee Die stad is die tuiste van ontwikkelingsentra vir vele tegnologiemaatskappye en in die hoe tek 1990 s het dit die bynaam Silicon Hills gekry Die huidige amptelike slagspreuk bevorder Austin egter as Die Regstreeksmusiek hoofstad van die Wereld n verwysing na die talle musici en regstreeksmusiek oorde in die gebied 9 10 In onlangse jare het vele Austiniete die nie amptelike slagspreuk Hou Austin Eienaardig aangeneem dit verwys deels na die eklektiese en liberale lewenstyle van baie Austiniete maar dis ook die slagspreuk vir n veldtog om kleiner plaaslike ondernemings te beskerm 11 Infrastruktuur WysigDie Austin Bergstrom Internasionale Lughawe is by die stad gelee Verwysings Wysig en Central Texas by the Book Texas Society of Architects Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Julie 2011 Besoek op 4 Februarie 2010 http www census gov popest cities tables SUB EST2008 01 csv en Christie Les 28 Junie 2007 The fastest growing U S cities CNNMoney com Cable News Network Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2020 Besoek op 24 Julie 2008 en New Orleans Fastest growing city CNN US Census Bureau Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2020 Besoek op 1 Julie 2009 5 0 5 1 5 2 en The History of Austin Austin City Connection City of Austin Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 September 2011 Besoek op 28 Desember 2007 en History Lesson Austin Convention amp Visitors Bureau Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Mei 2012 Besoek op 28 Julie 2008 Fortune 2009 Apr Besoek op 22 Junie 2009 it Teas Real Estate amp Relocation Guide Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Oktober 2014 en Live Music Capital of the World Austin City Connection City of Austin Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Julie 2013 Besoek op 12 Junie 2007 en The ATX ATX Fest Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 September 2018 Besoek op 6 April 2007 en Kanter Alexis 9 September 2004 Keep Austin Weird The Daily Texan Besoek op 28 Julie 2008 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Austin en Toerisme inligting oor Austin op Wikivoyage en Amptelike webwerf en Austin Encyclopaedia Britannica Besoek op 4 Junie 2020 Hoofstede van die Verenigde State HoofstedeAlbany Annapolis Atlanta Augusta Austin Baton Rouge Bismarck Boise Boston Carson City Charleston Cheyenne Columbia Columbus Concord Denver Des Moines Dover Frankfort Harrisburg Hartford Helena Honolulu Indianapolis Jackson Jefferson City Juneau Lansing Lincoln Little Rock Madison Montgomery Montpelier Nashville Oklahoma City Olympia Phoenix Pierre Providence Raleigh Richmond Sacramento Saint Paul Salem Salt Lake City Santa Fe Springfield Tallahassee Topeka TrentonOntsluit van https af wikipedia org w index php title Austin Texas amp oldid 2432447,