fbpx
Wikipedia

Astronomiese eenheid

'n Astronomiese eenheid (AE, Engels: AU) is die gemiddelde afstand tussen die Aarde en die Son. Een astronomiese eenheid is gelyk aan sowat 150 miljoen kilometer. Die mees onlangse meting gee die presiese waarde as: 149 597 870,691 km. Hierdie maat word in sterrekunde gebruik om afstande in die ruimte aan te dui.

  • Pluto is 39,5 AE van die Son af.
  • Jupiter is 5,2 AE van die Son af.
  • Die maan is 0,0026 AE van die Aarde af
  • 1 AE = 149 597 870,691 kilometer
  • 1 AE = 8,317 ligminute
  • 1 AE = 499 ligsekondes
  • 1 ligjaar = 63 241 AE
  • 1 parsek = 206 265 AE
  • 1 parsek = 3,262 ligjare
Astronomiese eenheid
astronomiese, eenheid, lees, ander, taal, wysig, engels, gemiddelde, afstand, tussen, aarde, astronomiese, eenheid, gelyk, sowat, miljoen, kilometer, mees, onlangse, meting, presiese, waarde, hierdie, maat, word, sterrekunde, gebruik, afstande, ruimte, voorbee. Astronomiese eenheid Lees in 039 n ander taal Hou dop Wysig n Astronomiese eenheid AE Engels AU is die gemiddelde afstand tussen die Aarde en die Son Een astronomiese eenheid is gelyk aan sowat 150 miljoen kilometer Die mees onlangse meting gee die presiese waarde as 149 597 870 691 km 1 Hierdie maat word in sterrekunde gebruik om afstande in die ruimte aan te dui Voorbeelde WysigPluto is 39 5 AE van die Son af Jupiter is 5 2 AE van die Son af Die maan is 0 0026 AE van die Aarde afBerekeninge Wysig1 AE 149 597 870 691 kilometer 1 AE 8 317 ligminute 1 AE 499 ligsekondes 1 ligjaar 63 241 AE 1 parsek 206 265 AE 1 parsek 3 262 ligjareVerwysings Wysig The International System of Units SI 8ste uitg 2006Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Astronomiese eenheid amp oldid 1970775,