fbpx
Wikipedia

Aryabhata

Aryabhata (Sanskrit: आर्यभट, Āryabhaṭa) of Aryabhata I (476-550 n.C.) was die eerste van die groot Indiese wiskundiges-sterrekundiges van die klassieke tydperk.

’n Standbeeld van Aryabhata.

Sy werke sluit die Aryabhatiya in. Daarin word ’n aantal innoverings in wiskunde en sterrekunde in versvorm voorgestel wat al baie eeue lank invloedryk is.

Aryabhata was merkwaardig in die beskrywing van die relatiwiteit van beweging. Hy het relatiwiteit as volg beskryf: "Soos wat 'n man in 'n boot wat vorentoe vaar die stilstaande voorwerpe aan die oewer as terugbewegend sien, sien mense op die bewegende aarde niebewegende sterre asof hulle weswaarts beweeg".

Aryabhata se berekeninge stem ooreen met die heliosentriese beweging van die planete om die son en 'n aarde wat om sy eie as draai. Hy was nie die eerste om dit te beweer nie, maar sy gesag was wel belangrik. Die vroeë Indiese sterrekundige tekste; Shatapatha Brahmana (ongeveer 9de-7de eeu v.C.), Aitareya Brahmana (ongeveer 9de-7de eeu v.C.) en die Vishnu Purana (ongeveer 1ste eeu v.C.) bevat vroeë elemente van 'n heliosentriese stelsel. Heraklides van Pontus (4de eeu v.C.) word soms beskou as die stigter van heliosentrisme. Aristarchus van Samos (3de eeu vC) word dikwels genoem as dat hy kennis van heliosentrisme gehad het. In antieke Indië was daar 'n boek oor antieke Griekse sterrekunde genaamd Paulisha siddhanta (moontlik geskryf deur Paulus van Alexandrië), maar daarin word geen melding gemaak van heliosentrisme nie. In die agtste eeu is die Aryabhatiya in Arabies vertaal, en die Arabiese weergawe is in die dertiende eeu in Latyn vertaal.

Aryabhata se berekening van die omtrek van die aarde was slegs 0,2% kleiner as die werklike waarde. Dit was 'n verbetering op Eratostenes se berekening (ongeveer 200 vC). Hy het ook geskryf dat maanlig 'n weerkaatsing van sonlig op die maan is.

  1. O'Connor, J J; Robertson, E F. . www-history.mcs.st-andrews.ac.uk. vanaf die oorspronklike op 11 Julie 2015. Besoek op18 Julie 2012.
  2. Britannica Educational Publishing (15 Augustus 2010). . The Rosen Publishing Group. pp. 97–. ISBN 978-1-61530-218-5.
  3. Bharati Ray (1 September 2009). . Pearson Education India. pp. 95–. ISBN 978-81-317-1818-6.
  4. B. S. Yadav (28 Oktober 2010). . Springer. p. 88. ISBN 978-0-8176-4694-3.

Aryabhata
aryabhata, taal, wysig, sanskrit, आर, यभट, Āryabhaṭa, eerste, groot, indiese, wiskundiges, sterrekundiges, klassieke, tydperk, standbeeld, werke, sluit, aryabhatiya, daarin, word, aantal, innoverings, wiskunde, sterrekunde, versvorm, voorgestel, baie, eeue, la. Aryabhata Taal Hou dop Wysig Aryabhata Sanskrit आर यभट Aryabhaṭa of Aryabhata I 1 2 476 550 n C 3 4 was die eerste van die groot Indiese wiskundiges sterrekundiges van die klassieke tydperk n Standbeeld van Aryabhata Sy werke sluit die Aryabhatiya in Daarin word n aantal innoverings in wiskunde en sterrekunde in versvorm voorgestel wat al baie eeue lank invloedryk is Aryabhata was merkwaardig in die beskrywing van die relatiwiteit van beweging Hy het relatiwiteit as volg beskryf Soos wat n man in n boot wat vorentoe vaar die stilstaande voorwerpe aan die oewer as terugbewegend sien sien mense op die bewegende aarde niebewegende sterre asof hulle weswaarts beweeg Heliosentriese stelsel WysigAryabhata se berekeninge stem ooreen met die heliosentriese beweging van die planete om die son en n aarde wat om sy eie as draai Hy was nie die eerste om dit te beweer nie maar sy gesag was wel belangrik Die vroee Indiese sterrekundige tekste Shatapatha Brahmana ongeveer 9de 7de eeu v C Aitareya Brahmana ongeveer 9de 7de eeu v C en die Vishnu Purana ongeveer 1ste eeu v C bevat vroee elemente van n heliosentriese stelsel Heraklides van Pontus 4de eeu v C word soms beskou as die stigter van heliosentrisme Aristarchus van Samos 3de eeu vC word dikwels genoem as dat hy kennis van heliosentrisme gehad het In antieke Indie was daar n boek oor antieke Griekse sterrekunde genaamd Paulisha siddhanta moontlik geskryf deur Paulus van Alexandrie maar daarin word geen melding gemaak van heliosentrisme nie In die agtste eeu is die Aryabhatiya in Arabies vertaal en die Arabiese weergawe is in die dertiende eeu in Latyn vertaal Aryabhata se berekening van die omtrek van die aarde was slegs 0 2 kleiner as die werklike waarde Dit was n verbetering op Eratostenes se berekening ongeveer 200 vC Hy het ook geskryf dat maanlig n weerkaatsing van sonlig op die maan is Verwysings Wysig O Connor J J Robertson E F Aryabhata the Elder www history mcs st andrews ac uk Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Julie 2015 Besoek op 18 Julie 2012 Britannica Educational Publishing 15 Augustus 2010 The Britannica Guide to Numbers and Measurement The Rosen Publishing Group pp 97 ISBN 978 1 61530 218 5 Bharati Ray 1 September 2009 Different Types of History Pearson Education India pp 95 ISBN 978 81 317 1818 6 B S Yadav 28 Oktober 2010 Ancient Indian Leaps into Mathematics Springer p 88 ISBN 978 0 8176 4694 3 Skakels Wysig Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Aryabhata amp oldid 2449961,