fbpx
Wikipedia

Armia Krajowa

Armia Krajowa (AK) (die "Tuisleër"), was die oorheersende Poolse versettingsbeweging tydens die Tweede Wêreldoorlog in die Duits-besette Pole. Dit was gevorm in Februarie 1942 uit die Zwiazek Walki Zbrojnej (Unie vir Gewapende Stryd) en oor die volgende twee jaar het die meeste ander Poolse ondergrondse magte ook by hulle aangesluit. Die AK is in Januarie 1945 ontbind, toe die Poolse gebied grotendeels van Duitse magte ontruim is deur die Sowjetse Rooi Leër.

Met oor die 400,000 lede was Armia Krajowa verreweg die grootste Poolse ondergrondse versettingsbeweging en die wêreld se grootste naas die Partisane van Joegoeslawië. Dit het ook die gewapende vleul van die "Poolse Geheime Staat" ("panstwo podziemne") gevorm.

AK se primêre aktiwiteit was die sabotering van Duitse vervoermiddels op pad na die Oosterse front in die Sowjetunie. AK het ook volskaalse gevegte teen die Duitsers geveg, veral in 1943 en 1944 tydens Operasie Storm.

Armia Krajowa
armia, krajowa, lees, ander, taal, wysig, tuisleër, oorheersende, poolse, versettingsbeweging, tydens, tweede, wêreldoorlog, duits, besette, pole, gevorm, februarie, 1942, zwiazek, walki, zbrojnej, unie, gewapende, stryd, volgende, twee, jaar, meeste, ander, p. Armia Krajowa Lees in 039 n ander taal Hou dop Wysig Armia Krajowa AK die Tuisleer was die oorheersende Poolse versettingsbeweging tydens die Tweede Wereldoorlog in die Duits besette Pole Dit was gevorm in Februarie 1942 uit die Zwiazek Walki Zbrojnej Unie vir Gewapende Stryd en oor die volgende twee jaar het die meeste ander Poolse ondergrondse magte ook by hulle aangesluit Die AK is in Januarie 1945 ontbind toe die Poolse gebied grotendeels van Duitse magte ontruim is deur die Sowjetse Rooi Leer Met oor die 400 000 lede was Armia Krajowa verreweg die grootste Poolse ondergrondse versettingsbeweging en die wereld se grootste naas die Partisane van Joegoeslawie Dit het ook die gewapende vleul van die Poolse Geheime Staat panstwo podziemne gevorm AK se primere aktiwiteit was die sabotering van Duitse vervoermiddels op pad na die Oosterse front in die Sowjetunie AK het ook volskaalse gevegte teen die Duitsers geveg veral in 1943 en 1944 tydens Operasie Storm Aleksander Krzyzanowski Wilk Batalion Chrobry I Batalion Chrobry II Batalion Czata 49 Batalion Gustaw Batalion Kilinski Batalion Kilinski Batalion Kilinski Batalion Miotla Batalion Parasol Batalion Piesc Batalion Ruczaj Batalion Ruczaj Batalion Sokol Batalion Wigry Batalion Zoska Szare Szeregi Tadeusz Jarosz Topaz Andrzej Heppen Stasiek Szare Szeregi Enemies Commanding officer Major Yurii Frolov Jurij Frolow center with the officers of Russian National Liberation Army RONA during Warsaw Uprising The officer to the right from Yurii Frolov is Ltn Michalczewski The soldier first from the right seems to belong to Russian Liberation Army ROA or POA in cyrillic see the arm patch Yurii Frolov will die on August 21 on the corner of Srebrna and Towarowa Street fighting the insurgents Enemies SS Gruppenfuhrer Heinz Reinefarth Butcher of Wola on the left General of police and Waffen SS and the Regiment III of Cossacks of Jakub Bondarenko during Warsaw Uprising around Wolska street Third Regiment of Cossacks contained mix of Cossacks from many regions and Jakub Bondarenko was commanding 5th Regiment of Kuban Cossack Infantry Armia Krajowa 11 November 2008Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Armia Krajowa amp oldid 1886349,