fbpx
Wikipedia

Andrius Mamontovas

Andrius Mamontovas (* 23 Augustus 1967 in Vilnius, Litause SSR) is 'n Litause rock-musikus, liedjieskrywer, akteur en musiekvervaardiger. Hy was een van die medestigters van die gewilde Litause rockgroep Foje (1983) en ook die brein agter die LT United-projek.

Andrius Mamontovas
Andrius Mamontovas tydens 'n konsert in 2008
Agtergrondinligting
Gebore23 Augustus 1967 (1967-08-23) (54 jaar oud)
Vilnius
OorsprongVilnius, Litaue
GenresAlternatiewe rock, pop-rock
Beroep(e)Rock-musikus, sanger, liedjieskrywer, akteur, musiekvervaardiger
InstrumenteStem, kitaar
Jare aktief1983 - hede
AssosiasiesFoje, LT United

Inhoud

Andrius Mamontovas het sy musikale loopbaan in 1983 met die stigting van Foje begin, een van die gewildste musiekgroepe in Litaue wat tussen 1983 en 1997 veertien suksesvolle albums vrygestel het en 'n groot verskeidenheid musiekpryse verower het. Die groep het tydens sy internasionale toere in Europese en Amerikaanse klubs opgetree. Sy afskeidskonsert in Vilnius het in 1997 'n skare van 60 000 mense gelok en is in hierdie opsig steeds die rekordhouer in Litaue.

Ná die ontbinding van Foje het Mamontovas sy solo-loopbaan begin en nasionale musiekpryse gewen, waaronder 15 Bravo-pryse (die Litause eweknie van die Grammy-prys) vir die beste lied, die beste album, die beste konsert en die beste optrede van die jaar. Mamontovas het daarnaas ook die klankbaan vir 'n aantal kort rolprente geskryf, asook die musiek vir Anton Chekhov se toneelstuk Ivanov wat onder die regie van Eimuntas Nekrošius by die Teatro Argentina in Rome opgevoer is.

Mamontovas se musiek het oor die jare groot invloed op Litaue se musiekbedryf uitgeoefen. Nadat hy reeds kleiner rolle in videosnitte en kleinskaalse rolprentprojekte vertolk het, is hy uiteindelik gevra om die hoofrol in Nekrošius se toneelstuk Hamlet te speel. Dié stuk is sedert 1997 in 'n wêreldtoernooi opgevoer.

Mamontovas het tydens die fees, wat op 1 Mei 2004 ter geleentheid van Litaue se toetrede tot die Europese Unie by die Brandenburgse Poort in Berlyn gehou is, in die musikale hoofprogram opgetree. Hy het ook by konserte van internasionaal bekende kunstenaars soos Sting, Bryan Adams en The Sugarcubes gespeel en was as musiekvervaardiger en liedjieskrywer ook vir kollegas in die musiekbedryf werksaam.

Mamontovas het ook die LT United-projek in die lewe geroep wat daarop gemik was om Litaue by die Eurovision-sangfees van 2006 te verteenwoordig. Hulle lied We Are the Winners het in die musiekbedryf baie erkenning gekry. Die groep het voortgegaan om ander liedere op te neem en onder meer by konserte in Ierland, Duitsland, Ysland en Kroasië opgetree.

Mamontovas geniet steeds internasionale erkenning en het 'n platekontrak by Forman Bros. Records in Kalifornië gekry om sy eerste album in Engels op te neem.

Solo-albums

  • Pabėgimas (Escape) (1995)
  • Tranzas (1997)
  • Šiaurės naktis. Pusė penkių (1998)
  • Mono Arba Stereo (1999)
  • Šiaurės Naktis. Pusė Penkių (2000)
  • Anapilis (2000)
  • Cloudmaker (2000)
  • Visi langai žiūri į dangų (2000)
  • Cloudmaker. No Reason Why (2001)
  • Clubmix.lt (2001)
  • O, meile! (2002)
  • Beribiam danguje (2003)
  • Tadas Blinda (2004)
  • Saldi.Juoda.Naktis. (2006)
  • Tyla (2006)
  • Geltona žalia raudona (2008)
  • Elektroninis dievas (2011)

Enkelsnitte

  • Pabėgimas (1995)
  • TV Daina (1998)
  • Kregždutės, kregždutės (2003), saam met Atlanta
  • Pavasariniai žiedai (2004)
  • Kieno tu pusėj? (2009)
  • Jie plauna tavo smegenis (2009)

DVD-albums

  • TV Dainos (2004)
  • Live in Čikaga (2009)
  • Kažkas atsitiko (1987)
  • Parodų rūmai (1987)
  • Nereikalingi žmonės (2008)
  • Amaya (2010)

Andrius Mamontovas
andrius, mamontovas, lees, ander, taal, wysig, augustus, 1967, vilnius, litause, litause, rock, musikus, liedjieskrywer, akteur, musiekvervaardiger, medestigters, gewilde, litause, rockgroep, foje, 1983, brein, agter, united, projek, tydens, konsert, 2008agter. Andrius Mamontovas Lees in 039 n ander taal Hou dop Wysig Andrius Mamontovas 23 Augustus 1967 in Vilnius Litause SSR is n Litause rock musikus liedjieskrywer akteur en musiekvervaardiger Hy was een van die medestigters van die gewilde Litause rockgroep Foje 1983 en ook die brein agter die LT United projek Andrius MamontovasAndrius Mamontovas tydens n konsert in 2008AgtergrondinligtingGebore23 Augustus 1967 1967 08 23 54 jaar oud VilniusOorsprongVilnius LitaueGenresAlternatiewe rock pop rockBeroep e Rock musikus sanger liedjieskrywer akteur musiekvervaardigerInstrumenteStem kitaarJare aktief1983 hedeAssosiasiesFoje LT United Inhoud 1 Musikale loopbaan 2 Diskografie 2 1 Solo albums 2 2 Enkelsnitte 2 3 DVD albums 3 Filmografie 4 Eksterne skakelsMusikale loopbaan WysigAndrius Mamontovas het sy musikale loopbaan in 1983 met die stigting van Foje begin een van die gewildste musiekgroepe in Litaue wat tussen 1983 en 1997 veertien suksesvolle albums vrygestel het en n groot verskeidenheid musiekpryse verower het Die groep het tydens sy internasionale toere in Europese en Amerikaanse klubs opgetree Sy afskeidskonsert in Vilnius het in 1997 n skare van 60 000 mense gelok en is in hierdie opsig steeds die rekordhouer in Litaue Na die ontbinding van Foje het Mamontovas sy solo loopbaan begin en nasionale musiekpryse gewen waaronder 15 Bravo pryse die Litause eweknie van die Grammy prys vir die beste lied die beste album die beste konsert en die beste optrede van die jaar Mamontovas het daarnaas ook die klankbaan vir n aantal kort rolprente geskryf asook die musiek vir Anton Chekhov se toneelstuk Ivanov wat onder die regie van Eimuntas Nekrosius by die Teatro Argentina in Rome opgevoer is Mamontovas se musiek het oor die jare groot invloed op Litaue se musiekbedryf uitgeoefen Nadat hy reeds kleiner rolle in videosnitte en kleinskaalse rolprentprojekte vertolk het is hy uiteindelik gevra om die hoofrol in Nekrosius se toneelstuk Hamlet te speel Die stuk is sedert 1997 in n wereldtoernooi opgevoer Mamontovas het tydens die fees wat op 1 Mei 2004 ter geleentheid van Litaue se toetrede tot die Europese Unie by die Brandenburgse Poort in Berlyn gehou is in die musikale hoofprogram opgetree Hy het ook by konserte van internasionaal bekende kunstenaars soos Sting Bryan Adams en The Sugarcubes gespeel en was as musiekvervaardiger en liedjieskrywer ook vir kollegas in die musiekbedryf werksaam Mamontovas het ook die LT United projek in die lewe geroep wat daarop gemik was om Litaue by die Eurovision sangfees van 2006 te verteenwoordig Hulle lied We Are the Winners het in die musiekbedryf baie erkenning gekry Die groep het voortgegaan om ander liedere op te neem en onder meer by konserte in Ierland Duitsland Ysland en Kroasie opgetree Mamontovas geniet steeds internasionale erkenning en het n platekontrak by Forman Bros Records in Kalifornie gekry om sy eerste album in Engels op te neem Diskografie WysigSolo albums Wysig Pabegimas Escape 1995 Tranzas 1997 Siaures naktis Puse penkiu 1998 Mono Arba Stereo 1999 Siaures Naktis Puse Penkiu 2000 Anapilis 2000 Cloudmaker 2000 Visi langai ziuri į dangu 2000 Cloudmaker No Reason Why 2001 Clubmix lt 2001 O meile 2002 Beribiam danguje 2003 Tadas Blinda 2004 Saldi Juoda Naktis 2006 Tyla 2006 Geltona zalia raudona 2008 Elektroninis dievas 2011 Enkelsnitte Wysig Pabegimas 1995 TV Daina 1998 Kregzdutes kregzdutes 2003 saam met Atlanta Pavasariniai ziedai 2004 Kieno tu pusej 2009 Jie plauna tavo smegenis 2009 DVD albums Wysig TV Dainos 2004 Live in Cikaga 2009 Filmografie WysigKazkas atsitiko 1987 Parodu rumai 1987 Nereikalingi zmones 2008 Amaya 2010 Eksterne skakels WysigAndrius Mamontovas by www frype lt Geargiveer 30 November 2009 op Wayback Machine LT United Eurovision Song Contest 2006 MySpace Music Andrius MamontovasOntsluit van https af wikipedia org w index php title Andrius Mamontovas amp oldid 2432165,