fbpx
Wikipedia

Andriantsimitoviaminandriandehibe

Andriantsimitoviaminandriandehibe ("die adellike sonder weerga onder die groot adellikes") was van omstreeks 1650 tot 1670 koning van die Koninkryk Imerina op die plato van Madagaskar. Hy het die troon bestyg ná die dood van sy pa, koning Andriantsitakatrandriana. Hy het drie vroue gehad: Ratompoimbahoaka van Ambohimalaza, prinses Ramahafoloarivo (kleindogter van koning Andrianjaka) en prinses Rafaravavy Rampanananiamboninitany.

Andriantsimitoviaminandriandehibe
Koning van Imerina
Regeer c. 1650-1670
Dinastie Hova
Voorganger Andriantsitakatrandriana
Opvolger Razakatsitakatrandriana
Gebore Rova van Antananarivo
Oorlede c. 1670, Rova van Antananarivo
Eggenotes Ratompoimbahoaka
Ramahafoloarivo
Rafaravavy Rampanananiamboninitany
Kinders Vier seuns
Drie dogters
Vader Andriantsitakatrandriana
Moeder Ravololontsimitovy

Inhoud

Andriantsimitoviaminandriandehibe het hom voorgeneem om sy pa se werk voort te sit om die Bestimitatatra-moerasse met behulp van dyke in ryslande te omskep om Imerina se groeiende bevolking te voed. Die koning het die gebied in ’n noordelike en suidelike gebied verdeel met die Ikoparivier langs en het sy tweede oudste seun, Andrianjakanavalondambo, aangestel om toesig oor die bou van die suidelike dyk by Ambivy te hou, terwyl sy oudste seun en opvolger, Razakatsitakatrandriana, opdrag gekry het om die noordelike dyk van Ankadimbahovaka tot Anosizato te bou. Die twee prinse het met mekaar meegeding om te kyk wie sy dyk eerste kon voltooi. Die jonger seun het gewen.

Andrianjaka Razakatsitakatrandriana is aangewys as sy pa se opvolger en heerser van Antananarivo, Ambohidrabiby en Ambohimanga. Andrianjakanavalondambo is aangestel as regeerder van Alasora, Ambohimanjaka, Antanamalaza, Ifandana, Ambohimanambola en Andrianakotrina. Ná hul pa se dood sou Andrianjakanavalondambo sy ouer broer verdring as die gevierde monarg Andriamasinavalona. Andriantsimitoviaminandriandehibe se twee jonger seuns, Andriandambomanafika en Andriamanitrinitany, was onderskeidelik medeheerser van Ambohimanga en regeerder van Ambohipoloalina.

Andriantsimitoviaminandriandehibe is omstreeks 1670 in die Rova van Antananarivo oorlede. Hy is deur sy oudste seun, Andrianjaka Razakatsitakatrandriana, opgevolg.

  1. Buyers, Christopher. (in Portugees). vanaf die oorspronklike op 29 April 2020. Besoek op9 Oktober 2010.
  2. Callet, François (1972) [1908]. Tantara ny andriana eto Madagasikara (histoire des rois) (in Frans). Antananarivo: Imprimerie catholique., p. 533

Andriantsimitoviaminandriandehibe
andriantsimitoviaminandriandehibe, lees, ander, taal, wysig, adellike, sonder, weerga, onder, groot, adellikes, omstreeks, 1650, 1670, koning, koninkryk, imerina, plato, madagaskar, troon, bestyg, dood, koning, andriantsitakatrandriana, drie, vroue, gehad, rat. Andriantsimitoviaminandriandehibe Lees in 039 n ander taal Hou dop Wysig Andriantsimitoviaminandriandehibe die adellike sonder weerga onder die groot adellikes was van omstreeks 1650 tot 1670 koning van die Koninkryk Imerina op die plato van Madagaskar Hy het die troon bestyg na die dood van sy pa koning Andriantsitakatrandriana Hy het drie vroue gehad Ratompoimbahoaka van Ambohimalaza prinses Ramahafoloarivo kleindogter van koning Andrianjaka en prinses Rafaravavy Rampanananiamboninitany 1 AndriantsimitoviaminandriandehibeKoning van ImerinaRegeer c 1650 1670Dinastie HovaVoorganger AndriantsitakatrandrianaOpvolger RazakatsitakatrandrianaGebore Rova van AntananarivoOorlede c 1670 Rova van AntananarivoEggenotes Ratompoimbahoaka Ramahafoloarivo Rafaravavy RampanananiamboninitanyKinders Vier seuns Drie dogtersVader AndriantsitakatrandrianaMoeder Ravololontsimitovy Inhoud 1 Bewind 2 Dood 3 Verwysings 4 Eksterne skakelsBewind WysigAndriantsimitoviaminandriandehibe het hom voorgeneem om sy pa se werk voort te sit om die Bestimitatatra moerasse met behulp van dyke in ryslande te omskep om Imerina se groeiende bevolking te voed Die koning het die gebied in n noordelike en suidelike gebied verdeel met die Ikoparivier langs en het sy tweede oudste seun Andrianjakanavalondambo aangestel om toesig oor die bou van die suidelike dyk by Ambivy te hou terwyl sy oudste seun en opvolger Razakatsitakatrandriana opdrag gekry het om die noordelike dyk van Ankadimbahovaka tot Anosizato te bou Die twee prinse het met mekaar meegeding om te kyk wie sy dyk eerste kon voltooi Die jonger seun het gewen Andrianjaka Razakatsitakatrandriana is aangewys as sy pa se opvolger en heerser van Antananarivo Ambohidrabiby en Ambohimanga Andrianjakanavalondambo is aangestel as regeerder van Alasora Ambohimanjaka Antanamalaza Ifandana Ambohimanambola en Andrianakotrina Na hul pa se dood sou Andrianjakanavalondambo sy ouer broer verdring as die gevierde monarg Andriamasinavalona 2 Andriantsimitoviaminandriandehibe se twee jonger seuns Andriandambomanafika en Andriamanitrinitany was onderskeidelik medeheerser van Ambohimanga en regeerder van Ambohipoloalina 1 Dood WysigAndriantsimitoviaminandriandehibe is omstreeks 1670 in die Rova van Antananarivo oorlede Hy is deur sy oudste seun Andrianjaka Razakatsitakatrandriana opgevolg 1 Verwysings Wysig 1 0 1 1 1 2 Buyers Christopher The Merina or Hova dynasty in Portugees Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 April 2020 Besoek op 9 Oktober 2010 Callet Francois 1972 1908 Tantara ny andriana eto Madagasikara histoire des rois in Frans Antananarivo Imprimerie catholique p 533Eksterne skakels Wysig Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse WikipediaOntsluit van https af wikipedia org w index php title Andriantsimitoviaminandriandehibe amp oldid 2219856,